Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 07/01/09: Kingfisher. ’n Tjokkaboot. (Sink op 22 Desember 2008 tydens storm naby Oesterbaai)

LitNet 2009-01-06 12 uit ’n bemanning van 19 nog vermis. Ons hoor die nuus vroegoggend. Heel oggend draai die helikopters oor die strand. Die wat nie weet nie, speel en baai op die strand. Ander sit op die duine en wag. ’n Paar, so hoor ons, het ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/01/09: Vermaak vir die gode en ander wesens

LitNet 2009-01-05 Ook ’n limerickskrywer (en Lucas Maree) Lucas skryf (oor die Nagwag in die Rijksmuseum): Ek dink ek sou ’n hele dag net daar wou sit in die saal waar dit hang. Net om te keer dat ek nie dalk iets vergeet nie. Jy vra: Hoe beskryf ...

Kaburu: ’n Drama vir die verhoog

2008-12-19 Met die huidige gepubliseerde drama keer Opperman weer eens terug na daardie broeiende donkerte in sy kunstenaarspsige om dieselfde temas te ondersoek, maar op datum gebring na die kwessies van 2007

Swakopmund herbesoek, 2008

Andries Bezuidenhout 2008-12-19 Andries Bezuidenhout besoek Swakopmund ... weer.

Nat duiwe op ou grys geboue

Johann de Jager 2008-12-19 Kom ek gaan wys vir jou die son. Los alles wat gemuf is agter hier in die sat deurweekte Surrey-landskap van jou selfgekose ballingskap: visgrate in asblikke waar steegkatte snags kom aas; meeue, omgekeer in reënplasse gespieël; ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/12/08: Tuinslange!

LitNet 2008-12-18 Ek wil hiermee werklik opreg bely dat dit my vaste voorneme was om nie toe te tree tot die bespreking oor tuinslange nie. Na Swys se repliek van gister het die begeerte om ʼn eiertjie te le my egter heeltemal oorweldig omdat ek ook op ʼn ...

Marie-Antoinette

Fanus Rautenbach 2008-12-18 Marie-Antoinette Sy is net hoed en lint en skoene Maar onder alles is sy wreed “Het hul nie brood nie, foei … laat hul my Marie Biscuits eet!” Marie-Antoinette She’s only hat and scarves and shoes But underneath so crazy, and ordered a treat: “Don ‘t they have any bread, shame on you … then […]

Salome

Fanus Rautenbach 2008-12-18

Cleopatra

Fanus Rautenbach 2008-12-18 Cleopatra Die eeue kantel. En die donkies staan vaaltyn vaal onder die vyebome sonder vrug, waar Cleo se soldate met geplette emmers die badsous uit die uiers lig Dit word in koperskottels weggevoer na die paleis en gooi dit dat ...

Songs of the Veld and other Poems

Joan Hambidge 2008-12-18

In die Drakensberg

Fanus Rautenbach 2008-12-18 Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen Maar die sewende dag moet jy rus Rus? Sal dit skeel as jy jou erg verveel of gewoon net speel? Na Sy week se werk het Hy sy skepping weer betrag            miskien gelag          miskien gedag Ek het dit alles goed gemaak maar […]

bome van die dood

Fanus Rautenbach 2008-12-18 in ’n amsterdamse straat is die enigste groenigheid twee vaalgrys sipresse van hulle word selfs deur Vader Tyd  – die jeug se gryse vraat vergeet … en alleen gelaat

ongetiteld

Hilda Smits 2008-12-18

ongetiteld

Hilda Smits 2008-12-18

vir isobel 27 Junie 1918

Hilda Smits 2008-12-18 isobel jou huis sal my hart wees totdat ek ook beswyk die lampe hier gloei - geel huiwerende vinke teen die muur - en jou klein hande hou my vas in die nag drup drup die swart reën en val die dood se skaduwee ligvoet in die skarniere van jou bleek gelaat isobel jou hande […]

sondag lunch in wetherspoons

Hilda Smits 2008-12-18 klowe op die man se gesig langs ons waterige oë sy bier geklem 'n vangs geplooide hande die are stu blou op swaarde geroesemoes van gebreekte stemme die sunday times lê bleek onder hande – swart-en-wit-geblokte sak – glimlag soos ek ook, sonder tande

Blaai deur die landskap van Provence met Marieta van der Vyver se Franse briewe

Sonja Badenhorst 2008-12-18 In Junie 2004 beland ek tydens ? blitsbesoek aan Skotland in die geskiedkundige Edinburgh.
Top