Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 21/08/08: Die aphrodiserende sinlikheid van kos
2008-08-20 My droom van as ek oud word is om so ʼn sexy ouma te wees soos Isabel Allende. Op haar ouer-wordende dag – in teenstelling met “oudag” – menende so om en by sestig, maar nog lank nie tagtig nie – het hierdie ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/08/08: Heita Melt!
2008-08-19 Graag wil ek langs hierdie weg vir prof Hambidge bedank vir haar skrywe in By. Haar monduitspoel is vir ons soos purgasie. Ons sal ons egter daarvan weerhou om die uitskot van die purgasie hier ten toon te stel.Ek dink oom Izak en Breyten et al ...
Die Korannafonteiners: 'n pragvoorbeeld van 'n streekboek
2008-08-19 Toe ek 'n klompie jaar gelede met die groot Poolse skrywer Ryszard Kapu?ci?ski 'n onderhoud voer, kon ek nie nalaat om hom te vra na sy siening van die toe hoogmoedige uitsprake oor globalisering nie
Bokomo-brekfisbrief; 19/08/08: O la la, Oestertjie ...
2008-08-18 Wat is daar aan die uitbroei ... hoe klink dit dan of jy vir Krokodil flikkers gooi? Ek trek sommer jou been ... Ek ook hou ook baie van die nimlike en vurige Krokodil. Ek het nou al baie dae gewonder hoe sy lyk. Op ’n keer was daar ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/08/08: Oom So-ja se boerboele
2008-08-17 Ons ou buurman was die goedheid self. Die Bloemhofs het die buitengewone gawe gehad om nederig te leef, om tot veel vrug vir die mense om hulle, en die kerk te wees, en om veel plesier uit gewone dinge te put. Maar moenie nou staan en dink dat Oom ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/08/08: Hoë en laer kultuur, Me Hambidge
2008-08-17 Ek hoop nie U sien hierdie as ʼn aanval of ervaar my as beledigend nie, en ek bedoel nie om U as persoon aan te vat nie. "Die postmodernisme se basiese uitgangspunt is ʼn demokratisering van hoë en lae kultuur ..." en so ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/08/08: Let the peepol's speak!!!
2008-08-15 Peepol Melt "We peepol's on grassrootlevel want to speek. We suffered other peepol's (eeleetes), who tried to shut us up. We will not die for eeleetes. We will not bow for eeleetes. We will not sharrap for eeleetes." "Viva free ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/08/08: Hakawati: "Daar was of was nie pastahonde nie ..."
2008-08-15 Harry Kalmer het onlangs verwys na die kuns van die hakawati. Kalmer vertel van sy Libanese gasheer wat hom ingewy het in die kuns van die hakawati, ʼn tradisionele Arabiese manier om ʼn storie te vertel wat altyd begin met "Daar was ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/08/08: OppiKoppi
2008-08-13 As lojale en ook rojale ondersteuner van Oppikoppi, het ek my weereens Donderdag aangemeld vir diens. Diens in die sin dat ek voel Oppikoppi kan nie sonder my ondersteuning klaarkom nie. Dis ook nie elke Jan Rap en sy maat wat al 14 van hierdie ...
Bitterbessie dagbreek
’n Huildronk op Ingrid
2008-08-13
Bitterbessie dagbreek bitterbessie nag Lacan het gebreek tussen ons met mag Vind jou in my verse nes korrels lood alles bly méconnaissance: ’n vervloekte woord Reis deur herinnering beweeg ek deur vergeet verdwaal ek in ’n kring wat terug lei na my leed Vind net ’n eggo in kierang nabootsing om opnuut so bedroë ’n […]
Bokomo-brekfisbrief; 13/08/08: Nkosi ...
2008-08-12 Ai Melt,Was Saterdag op Ellispark. Die laaste toets wat ek daar gekyk het in 92 het ons ‘die vlag’ gewaai en die stem gesing. Louis Luyt was in groot kak. Ons het teen die All Blacks verloor, Naas was daai dag nie baas nie! Die ...
Chris Chameleon: Wesenlik anders
2008-08-12Om 'n indrukwekkende mens soos Chris (nié Chameleon nie) maar net nog 'n keer op dieselfde ou stokkie neer te sit, doen hom 'n onreg aan.
Bokomo-brekfisbrief; 12/08/08: Ethiopiese koffie
2008-08-12 Mens kry darem maar slegte koffie. Wat presies slegte koffie is, kan ook seker heelwat debat uitlok. Daar sal die puriste wees wat tevrede is met niks minder as varsgeroosterde, varsgemaalde koffie nie. Ander wat sê hulle koop net Jacobs of ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/08/08: Antie J
2008-08-08 Gebore om ʼn oujongnooi te wees. Vol stront, snaakse idees oor alles, lief om te argumenteer, veral met mense wat nie met haar saam wou stem nie (wat basies almal was). Sy't die sentrale geoperate, jy weet, die nommer asseblief soort. Haar ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/08/08: Die pynappelstorie
2008-08-08 ʼn Paar dekades gelede het die stamme in Papua Nieu-Guinee nog met mekaar oorlog gemaak en kannibalisme beoefen. Sendeling Jan was ʼn Duitse Amerikaner wat gevoel het die Here roep hom om daar te gaan sendingwerk doen. Hy en sy vrou, wat ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/08/08: Coke, bunny chow en township-krieket
2008-08-08 Noudat ek so bietjie krieket kyk op TV tussen SA en ENG, dink ek terug aan een van my eerste wedstryde as kaptein. So ʼn paar jaar terug het ons ʼn Sondagligawedstryd gespeel op die Alexandra Ovaal naby Sandton. Die wedstryd was ʼn ...
