Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 24/01/2010: Lojaliteit aan jou vaderland

LitNet 2010-01-22 Met die groot sokker om die draai in Suid-Afrika word daar hier byna daagliks iets oor SA geskryf in een van die koerante of tydskrifte.Een van die koerante wat ek daagliks te lees kry, is 'n gratis koerantjie, Sp!ts, wat op die trems, busse en ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/01/2010: Thula-Thula

LitNet 2010-01-22 Na aanleiding van Ludolf Parker se brief en Pouveer se reaksie oor Annalie Botes se boek, het ek gewonder oor die wyse waarop die media belangrike issues onder mense se aandag bring. Dis waar wat Pouveer skryf, hierdie dinge gebeur baie meer as ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/01/2010: Die lekka Ingilsman

LitNet 2010-01-21 Oom Otley vertel my dié staaltjie oor hulle wildtuintoer:Sommer met die intrapslag hou ek niks van die Ingelsman wat my kleindogter hier by ons kom aansleep nie. Vir weke al sien ons uit na haar kuiertjie uit London en aan die begin kon ons ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/01/2010: Moer toe die vreemde in

LitNet 2010-01-20 Die opskrif van my brief het ek geleen by Johan Bakkes uit sy boekie met dieselfde titel. Dis die woorde wat hy geuiter het toe hy iewers in Afrika aan 'n yskoue plaaslike bier gesit en teug het: "Hier sit ons nou, moer toe die ...

//Gãuwa dwaal vennag: Anna M Louw se Kroniek van Perdepoort ondergrawe deur trieksters en transdans

Gitte Postel LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-01-20

"Kroniek van Perdepoort (1975) van Anna M. Louw is tot op hede veral gelees as ’n plaasroman wat handel oor die sewe doodsondes. Maar by nadere beskouing blyk dit dat daar subtiele maar strukturele verwysings in die teks is na die kultuur en die literatuur van die San wat hierdie lesing ondermyn ..."

Bokomo-brekfisbrief; 20/01/2010: 'n Christen-horlosie

LitNet 2010-01-19 Na 'n lang gekuier by die plaaslike kroeg, nooi 'n dronkie sy drie pêlle uit om nog vir oulaas 'n loopdop by hom te kom drink. Sukkel-sukkel bereik hulle al kruipende sy woonstel op die sewende verdieping. In sy sitkamer vergaap ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/01/2010: So word 'n Spaanse politikus toe Bin Laden

LitNet 2010-01-18 Daar het omtrent 'n kabaal ontstaan nadat die FBI 'n foto van 'n gesiene Spaanse politikus gebruik het vir 'n foto-montage om Bin Laden te laat "verouder" (sien hier).En dan will die Amerikaners hê mens moet ...

Oogensiklopedie gee nie sommer sy geheime prys nie

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2010-01-18 "Vir Gibson behels dit die wegdoen of afstand doen van die eie ek by die skryf van ’n gedig – die “ek” wat skuilhou tussen dit wat gelees en gesien is. Die sleutels gee sy unieke aard weer: hoe eiesinnig hy ’n gedig skryf en konstrueer."

Bokomo-brekfisbrief; 18/01/2010: In ruil vir Kestell: Rilke en sy muse

LitNet 2010-01-15 Hallo Webvoet, Dankie vir die Bokomo-boekbewys vir my Kestell-brief. Sou al vroeër dankie gesê het as ek iets daarvoor te wys gehad het! Is nou baie ingenome met my aankopie: die briefwisseling tussen Rainer Maria Rilke en Lou ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/01/2010: The Holy Foreskin (Lament)

LitNet 2010-01-15 Die stukkie waarna ek wil verwys gaan soos volg: As Catholic scholar James Bentley wrote of Holy Family curios: "None, however, ranks in absurdity with the cult of ... the Holy Foreskin." There's only one reference to ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/01/2010: Stilte ....

LitNet 2010-01-15 Vanoggend dink ek oor STIL WEES. Om 'n boek te lees (of te skryf) moet ek stil wees. Om 'n konsert, 'n verhoogstuk of 'n fliek te kyk, moet ek stil wees. Bybel lees vra ook stilte. So ook gebed en meditasie. Net om te kyk na 'n ...

Literêre vertaling – 'n paar praktiese wenke

Kerneels Breytenbach Seminare en essays 2010-01-15

Vir die raps meer as twintig jaar wat ek betrokke was by die publikasie van vertalings het verskeie gebruike rondom die identifiseer van geskikte werke vir vertaling, die verkoop van vertaalregte en die regte van die vertaler deur ’n proses ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/01/2010: Laat daar straf wees

LitNet 2010-01-14 Daar is drie woorde wat elke kind vrees. Dis drie woorde wat die einde wat sy of haar kinderlike onskuld van speel en lag beteken - 'n vonnis wat elke jaar wag."Terug skool toe."En boeta, van vergeet is daar geen kans nie, want sodra ...

LitNet-spens: Die skildery

LitNet Drama 2010-01-14

’n Les in dankbaarheid

'n Nekslag vir Afrikaans

Academic research 2010-01-13

Hermann Giliomee is in Februarie 2006 deur die konvokasie van alumni tot lid van die Universiteit van Stellenbosch se Raad verkies. Hy sal in Maart 2010 uittree en is nie herkiesbaar nie. Die US raak te wit en te Engels. ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/01/2010: Ons Molnasie

LitNet 2010-01-13 Ek het die afgelope vakansie die pad gevat en in totaal meer as 5 000 kilometer deur Botswana, Namibië en Suid-Afrika gereis. Dit was 'n absolute voorreg om die skoonheid en rustigheid van ons twee buurlande te ervaar. My reis het afgeskop ...

Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling

Naòmi Morgan LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-01-13

"Na aanleiding van die onlangse vrystelling van die Afri-Frans-CD word daar in hierdie artikel op ’n praktiese wyse gekyk na die kreatiewe (liedjie)vertaalproses binne die taalpaar Afrikaans-Frans."

Top