Rondom doodgerypte gras skiet paddastoele op
Hul glinsterende vierkantskolle afgeëts
teen die grysgrou stamme
en hier in feesirkel speel 'n kindjie stil
Of slaap diep 'n donker mens met woorde
oor 'n koue lyf gevou
Maar sou die feetjies ooit kan weet van
hierdie sirkel in die roesemoes van klank?
En skielik op 'n dag
Vanuit die witswart gras en
Van hoe paddastoele sal hul dans
Dan skielik laat ontwaak en helder soos 'n ster
Sal skitter blydskap oor die
Donker woud meteens,
En almal wat nou eensaam is sal deel in
HM


