Pasgelaai

’n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika, 1976–1990

Desmond Painter LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-29

"Hierdie artikel bespreek die ontwikkeling van die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika van die middel-1970's tot 1990, met spesifieke verwysing na die pionierswerk van Dreyer Kruger en sy tydgenote by Rhodes Universiteit."

Bokomo-brekfisbrief; 29/10/08: Drie Limericke vir Johann de Lange

LitNet 2008-10-28 Naastenby op dieselfde tema:Nimfomaan Lenie de BeerHet 'n groot orgasme begeerDie stok het ontplofEn sy word toe stofVerdwyn in die substratosfeer'n Spulse jong girl, Sannie Bokwou 'n blits-klits kry met 'n skopSy't heerlik ...

Op soek na die ontglippende begeerlike: Aucamp versmelt sofistikasie en 'onfatsoenlikheid'

Bernard Odendaal 2008-10-28 Met Vlamsalmander bou Hennie Aucamp op voortreflike wyse voort op wat in sy twee vorige digbundels, Hittegolf en Dryfhout, maar ook in die res van sy verskunsoeuvre, bereik is.

Helene de Kock se Dieper water ideale ontspanningsmateriaal vir aanhangers van die liefdesroman

2008-10-28 Met die lees van die flapteks is dit duidelik dat Dieper water 'n liefdesroman is. Dis 'n lywige boek (509 bladsye) waarin die wel en wee van die Rouxs en later die Fronemans onder die loep kom.

Windhoek

Daniel Hugo 2008-10-28 Windhoek, Namibië is Daniel Hugo se Jerusalem én sy Rome: die heilige stad waar hy met die Sestigers se verbysterende woorde kennis gemaak het nog vóór hy sy eie hand aan die digkuns gewaag het. ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/10/08: Woorde oor woorde

LitNet 2008-10-27 'n Denkbeeld van 'n geskrewe gedagte. (1)Die vrugbare Afrikaanse baarmoeder het deur die jare geboorte geskenk aan menige groot name in ons taalfamilie. Ek gaan nie hier familiename uitsonder nie (wil nie sommige stamvaders ontstel nie), ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/10/08: Kakgate bou met Mavenster, Hompies en Fonnie

LitNet 2008-10-24 Die ou mense het mos nooit gedink dat hul kakgate ooit sou oorloop nie. Water was toe nog ’n ding wat waarde gehad het, nie soos vandag waar ons deur hierdie skaarsste (en mees kosbare) van alle hulpbronne gaan asof dit sommer net gaan ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/10/08: Stemme uit die graf

LitNet 2008-10-24 Die spoorsnyer hou sy hand in ’n gebalde vuis bokant sy kop omhoog. Die Casspir se luide grom verskraal tot ’n hoorbare brom. Langs die eerste Casspir kom nog drie tot stilstand. Nuuskierige koppe loer oor oop dakke uit en ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/10/08: Theunis Engelbrecht oor Steve Hofmeyr: Joan Hambidge se mening

LitNet 2008-10-24 Theunis Engelbrecht slaan die spyker op syn kop. Daar is geen geskakeerde blik op Steve nie. Hy is as openbare persoonlikheid ’n verneuker, vader van vele, en wat nog. Ek het ’n omstrede siening van Steve. Agter die openbare ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/10/08: Die dag toe 'n homoseksueel my gebliksem het

LitNet 2008-10-23 Noudat die Kakhuis weer in 'n biologiese katarsis verkeer en faal om die verskil tussen 'n penis en vagina aan te toon, gun my asb die geleentheid om te bewys dat mens nie 'n homoseksuele ou se manlikheid in twyfel moet trek ...

Meulenhof se mense na jare steeds ’n lofwaardige teks

Joan Hambidge 2008-10-23 Hierdie roman word bemark as 'n eg-menslike, tydlose verhaal wat vandag nog steeds helder tot die leser spreek.

Bokomo-brekfisbrief; 23/10/08: Rugby, Danie Craven en munte

LitNet 2008-10-23 Ek is self ʼn aanhanger van rugby, alhoewel ek nie maklik sal deurgaan as ʼn "fanatikus" nie. ʼn Interessante ding het gister gebeur wat my laat dink het om by die manne wat meer weet kers op te steek. Ek het ...

Bewaar Anchien Troskie se nuutste van serieuse Afrikaanse kritici in stywe wandelgange

2008-10-22 Van die onthutsende donker dieptes van haar outobiografiese debuut, Dis ek, Anna tot ’n veerligte wals getitel Nooit is ’n lang, lang tyd het Anchien Troskie slegs vier jaar benodig om die suksesvolste Afrikaanse skrywer in baie jare te word

Bokomo-brekfisbrief; 22/10/08: Hulle is ons beste ...

LitNet 2008-10-21 ... die manne van Ladysmith wat so lekker kan harmoniseer. Of dit op hul eie is, of met Dolly Parton of Paul Simon of enige ander internasionale ster. Uit al hul albums bly "Diamonds on the Sole of her Shoes" vir my die beste. ...

Annelie Botes se "storieskatkis" laat leser met gevoel van hoop

Herman Wiid, Herman Wiid 2008-10-21 Titel: TrousseaukisSkrywer: Annelie BotesUitgewer: TafelbergISBN: 9780624046509Publikasiedatum: 30 Mei 2008Bladsye: 208Klik hier om Trousseaukis nou by kalahari.net te bestel! Sowat 'n dekade na die eerste verskyning van Annelie Botes se ...

Die ANC/SAKP en die USSR. Deel 1: Wêreldbeskouings

Leopold Scholtz, Ingrid Scholtz LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-21

"Die geykte siening van die bondgenootskap tussen die ANC/SAKP en die Sowjetunie is dat dit ’n geleentheidshuwelik was, sonder ideologiese affiniteit."

Die ANC/SAKP en die USSR. Deel 2: Gevallestudies

Leopold Scholtz, Ingrid Scholtz LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-21

"In die eerste aflewering van dié beskouing is gekyk na die ooreenkomste tussen die wêreldbeskouings van die USSR enersyds en die ANC en SA Kommunistiese Party andersyds."

Bokomo-brekfisbrief; 21/10/08: 'n Aand by die opera

LitNet 2008-10-20 Gedurende die dae toe vroue sterretjies in plaas van tepeltjies gehad het, loop een van my jonger aspirantvennote my rommelrige kantoor binne. Ja, nè, en wat is jou saak?HJ, ons wil 'n show 'gooi'.En? 'Gooi' ...
Top