Foto's: Die prysuitdelingseremonie van die Via Afrika Literêre Pryse

  • 0

Die wenners van die jaarlikse Via Afrika Literêre Pryse is op Vrydag, 30 Julie 2010 by ’n intieme, eksklusiewe prysuitdelingseremonie by die Cape Grace Hotel in Kaapstad aangekondig. Die funksie het saamgeval met die opening van die Cape Town Book Fair en groot name uit die literêre wêreld het byeengekom om erkennning aan voortreflikheid in Suid-Afrikaanse skryfwerk te gee.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top