Pasgelaai
LitNet-spens: Oppie eiland
2008-11-14Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.
LitNet-spens: Die spooklig
2008-11-14Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer.
LitNet-spens: Die vlugtelinge
2008-11-14’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges.
Bokomo-brekfisbrief; 14/11/08: Krautie en bblondie se lui perde
2008-11-13 Goeiemôre, Krautie, bblondieJis, julle ouens moenounie beginne met die lui perde daar in die stede nie. Onlangs was ons in Pretoorsdorp gewees vir sake. Daardie een met die kakebeenwa waaroor hulle 'n moerse skuur gebou het, ...
LitNet Akademies Jaargang 5(2) - Oktober 2008
2008-11-13 LitNet Akademies: Oktober 2008 Jaargang 5 (2)
Bokomo-brekfisbrief; 13/11/08: Ete enne moewie, Pouveer
2008-11-12 Hel, Pouveer, hoe water my bek darem nou. Erger as 'n brak inne sielkunde-eksperiment. Ek verstaan nogal hoekom die Groot Loopmaag so knorrig is virrie hoener. Wag nog self vir my vies om te sak. Maar virre ete soos daai sal ek ...
Vanself ... soos asem - Amanda Strydom
2008-11-12"Van God."Net dit. Nie 'n rasionaliserende relaas oor hoe haar bipolêre depressie 'n klomp energie laat loskom soos Thomas Moore in sy Care of the Soul beweer met depressie gebeur nie. Nee."Van God."Van Hom, ...
Om te kleef aan die amarant: Pirow Bekker se Van roes en amarant
2008-11-12 Pirow Bekker debuteer in 1965 as digter met Die klip sing, wat opgevolg word deur Toekomstige betrekkinge (1975), Definisies deur die bloed (1978), Eskarp (1987), Rasuur (1983) en Stillerlewe (2002).
Danie Botha in gesprek met Hennie Aucamp oor toneel, 2008
2008-11-12Maar ek voel dat al die huidige feeste, al die pryse, ook sterk teenproduktief kan wees: Kry dramaturge die kans om rustig binne hul vak te groei? En ook toneelspelers? Te veel gejaag; te min tyd vir besinning.
Die perfekte kelner
2008-11-12 St Peter's Basilica was built only because Cavalieri's "beautiful lips" requested it. - Anthony Heilbut, Thomas Mann: Eros and Literature As it is, in three days I won't see the boy anymore, will forget his face. But not the experience of my heart. He will join that gallery about which no literary history will […]
Bokomo-brekfisbrief; 12/11/08: Rynard, Melt en lui-perde
2008-11-12 Daar het jy dit nou, Rynard, as ons nie die firkin diere vreet nie, ry ons hulle. Ai!! Die boosheid van sommige SêNetters.Ek is saam met jou bly olifante kan nie vlieg nie; dink net hoe sou ons motors se windskerm gelyk het na ...
Portrette van en gesprekke met vaders: die vader-dogter-verhouding in die werk van enkele vrouedigters
2008-11-12"In hierdie artikel word die vader-dogter-verhouding in die werk van vier gekanoniseerde digteresse, te wete Elisabeth Eybers, Olga Kirsch, Lina Spies en Joan Hambidge, ondersoek."
Etienne van Heerden se Die Stoetmeester na vyftien jaar steeds aktueel
2008-11-11 Etienne van Heerden se Die Stoetmeester is na vyftien jaar weer uitgegee, in 'n moderne baadjie. Maak die baadjie die boek? Nee, maar dis 'n mooi baadjie. En die inhoud? Hoe pas dit by die baadjie? Wel, kom ons kyk.
Versindaba 2008: Mag niemand ooit vir hulle moe nie?
2008-11-11 "Ek hoop dat hierdie versamelbundel boordensvol nuwe verse soos vars heunings sal wees," skryf die samesteller, Marlise Joubert, in die inleiding van Versindaba 2008.
LitNet-spens: Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie
2008-11-11Blyspel/klug wat drie sprokie-karakters, die antieke Vlieënde Hollander, Apartheidsjare se Rip van Winkel en 'n moderne Antjie Somers byeen bring in die Nuwe Suid-Afrika.
LitNet-spens: Die Stanford-storie
2008-11-11Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ’n oorlogsheld na ’n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee.
LitNet-spens: Eersteprys is ’n bruid
2008-11-11Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu).
