Pasgelaai
Loftus Marais se digdebuut - ʼn Mini-resensie
2008-11-25 Staan in die algemeen nader aan vensters van Loftus Marais (Tafelberg) is 'n verruklike debuut waarin die kanon weggeklap én bestendig word. Die digter dig teen Van Wyk Louw se beiteltjie in en hy bely dat hy ʼn fokken lugdrukboor het ...
Die etiek van interpretasie
2008-11-25Een van die sentrale probleemstellings in die ontwikkeling van die literatuurwetenskap was (en is ten dele steeds) dié tussen literatuurwetenskap en kritiek.
Die meer “beskeie” opsies van ’n “buitestander”: M. Nienaber-Luitingh in die Afrikaanse literêre sisteem
2008-11-25"Maar hoe tree ’n mens as buitelander, oftewel “buitestander”, tot ’n literatuursisteem soos die Afrikaanse toe as jy nie van huis uit met sodanige literêre gesag en aansien beklee is nie?"
Bokomo-brekfisbrief; 25/11/08: ʼn Baie goeie gewoonte!
2008-11-24 Eddie (wat soms waarhede kwytraak) vertel my hierdie verhaal, wat met hom gebeur het. Eddie het lank met Ansie uitgegaan voordat hy besluit het om die groot vraag te vra. In die goeie ou dae moes jy, nadat die meisie ja gesê het, ...
Die verlore stad
2008-11-24 Skrywer Elias P. Nel het nog net op twee plekke gewoon - in Kraaifontein in die Wes-Kaap, waar hy vandag nog tuis is, en tot en met sy 14de jaar op Verneukpan in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Daar waar "sy mense, sy stories" ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/11/08: Die Kaap en dinge in Zimbabwe
2008-11-21 Ek het die afgelope week in Kaapstad gewerk. Heerlik gewees. Die mense by die kliënt is vriendelik, praat die oulikste Afrikaans en die weer was eerder vir vakansie as vir werk, behalwe vir die wind wat mens so bietjie rondgewaai ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/11/08: Oupa en ouma sit op die stoep ...
2008-11-21 Heita Melt! Ek het amper die stoepstorie vergeet. Elke verwonde soldaat van saal 2 het begeer om op die stoep te bly. Die stoep was vir ervare siekes wat blougatstatus verwerf het. Die vensters op die stoep had nie tralies nie. Om deur ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/11/08: Skielik-skieter: My perspektief as die ma van 'n vermoorde kind
2008-11-21 Tot dusver het ek die mediaberiggewing oor die Skielik-skieter grotendeels vermy. Nie omdat ek nie belanggestel het nie, maar omdat dit vir my letterlik ʼn geval is van cutting too close to the bone for comfort. Die verskillende ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/11/08: Die gezoem van die … e … muskiete?
2008-11-20 Muskiete lááik my. Kwaai. Hulle sal vir my tussen 'n hele zoer anner mense uitsnuffel en aanval. Ennie anti-muskietsap wat ek opspuit/smeer/plak/verf is vir hulle blykbaar soos 'n pikante sousie oppe geurige ...
“Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot”: Krog in gesprek met Pablo Picasso
2008-11-20"So gesien, is die manier waarop Krog tekste met mekaar integreer, in mekaar inbed en met mekaar in gesprek laat tree, ikonies vir die wyse waarop sy die vorming van nuwe inklusiewe groepsidentiteite in Kleur kom nooit alleen nie vergestalt ..."
Bokomo-brekfisbrief; 20/11/08: Afskeidsbrief aan my geliefde
2008-11-19 Hi, lovey, Dis soos ons mekaar al meer as veertig jaar lank groet, oor die telefoon, as jy by die huis kom van die skool af, en elke oggend vandat ons getroud is, 38 jaar gelede.Gisteraand, toe jy my uitvat na Die Loods toe vir ʼn ...
Credo van ʼn kritikus
2008-11-19Vele literatore wil nie resensies skryf nie, omdat die polemiek wat dit mag ontlok, mense steur.
Resensering en die strewe na objektiwiteit
2008-11-19Die polemiek oor literêre kritiek en poësie-resensering wat die afgelope weke in By, maar ook in die portale van LitNet, opgeklink het, laat nog vrae in die lug hang. Een daarvan betref die "subjektiwiteit" van kritiek, wat ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/11/08: MaanKind en terug na toentertyd
2008-11-18 Liewe MaanKind Jou "Terug na Toentertyd" het my op ver paaie teruggeneem. Ek wens so party stadskinders kan net een week lank ons kinderjare in Halfweghuis, nou Midrand, ervaar! ʼn Plot was destyds 20 morge, nie sommer ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/11/08: Aanneming is nie kinderspeletjies nie
2008-11-18 Ons was vakansie-ouers vir ʼn 3-jarige dogtertjie. Sy was middelste van vyf kinders waarvan almal behalwe die bababoetie wat aangeneem is, in die kinderhuis was.Na ʼn klompie jare het ons toe aansoek gedoen om haar aan te neem. ...
Lelystad als metafoor
2008-11-17 Joris van Casteren: Lelystad.Amsterdam: Prometheus, 2008ISBN: 978 90 446 1217 2Prijs: € 17,95336 pagina'sAls Nederland een gootsteen zou zijn, dan is Lelystad het afvoerputje. Verveling, vandalisme, criminaliteit, echtscheidingen, drank, ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/11/08: Kameraadschap!
2008-11-14 ʼn Paar dae gelede was dit koud, nat en baie winderig in die Kaap. Eintlik sommer weer skoon winterweer. Sopweer. Gedagtig aan ʼn lekker pot warm sop, maak ek ʼn draai by Pick ʼn Pay en kry die nodige bestanddele. Toe ek ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/11/08: Vir MaanKind oor longdrops
2008-11-14 Ek het MaanKind se mymerings baie geniet. Miskien kan ek haar paragraaf oor die longdrop aanvul met hierdie stuk wat ek vir my kleinkinders geskryf het:In daardie jare het mense nie toilette in die huis gehad nie. ʼn Mens moes jou ...
