Pasgelaai

Zeph, oftewel, Oer-Zef, en veertien dinge wat jy moet check, my china

Kerneels Breytenbach 2010-05-06 1. Die benaming Zef is direk herleibaar na die Ford Zephyr Mark II, wat vanaf 1956 deur Ford in Suid-Afrika bemark is. Die motor was baie gewild onder ’n wydverspreide deel van die bevolking. Danksy die Zephyr-eienaars se manier van bestuur, ...

Zef voort!

Stefanus Nel 2010-05-06 Toe ek klein was, was zef nie cool nie. As my ma of pa gesê het iemand is zef, dan was dit gewoonlik omdat hy ’n mullet en snor gehad het en in ’n Cortina met gordyntjies gery het. Ek onthou hoe zef Bruce Beyers was in Agter elke ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/2010: Skoolnurses

LitNet 2010-05-05 Kyk, vir iemand wat nooit lief was vir skool nie (te veel aangejaag en logies daarna te veel pak gekry - my heel laaste dag op skool het Bal my ses gegee. Weeeel, ek het dalk gesoek daarvoor) is daardie besoeke een van die goete wat ek verpes het. ...

Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys

Jaco Barnard-Naudé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-05-05

"Hierdie bydrae argumenteer dat Jane Alexander se bekende beeldhouwerk, The Butcher Boys (1985), nie eenvoudig negatiewe estetiese kommentaar lewer op die modernistiese verstaan van broederskap wat die ideologiese vergrype van apartheid onderlê het nie ..."

Terugflits (April 2010): Die Coen-broers

André Crous 2010-05-04 Op 14 Mei word een van my gunstelingfilms onder die tien nominasies vir beste film by vanjaar se Oscars in Suid-Afrika uitgereik: A Serious Man. Die film is deur die bekendste regisseursbroers in die bedryf ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/05/2010: As almal ver is …

LitNet 2010-05-04 My pa druk laas week die boek onder my neus …"jy al gelees mys (kort vir meisiekind)?" Ek blaai so bietjie deur, sien bekende name van gunsteling skrywers en beloof om bietjie daarna te kyk. Die naweek van reën en alleen dryf my boeke ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-05-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Dis koue kos, skat, Waar’s Otto?, Die raaisel van die SS Waratah, Home Invasion, Scenic Day Drives from Cape Town en Pluimprinse Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

LitNet-spens: Rooi papawer

LitNet Drama 2010-05-04

Anna en Thea, twee susters, kuier op ’n eiland.  Thea, ’n kunstenaar, sukkel om haar verlede te verwerk.  Petros, ’n plaaslike gids, raak verlief op Thea en besef dat Anna ’n aandeel in Thea se verlede het. 

LitNet-spens: Monoloog uit Beatrys

LitNet Drama 2010-05-04

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/2010: Hein

LitNet 2010-05-03 Klein mannetjie. Skraal met dik brilglase. Die lyne van die lewe hard en duidelik op sy gesig afgeteken. Want as die lewe nou eenmaal iemand harde houe toegedien het was dit vir hierdie man. Ek wil nie te veel persoonlike dinge praat nie, maar ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/05/2010: Die Piete

LitNet 2010-04-30 Elke plek het mos maar sy Piete. Dit is beter om liewer nie spesifieke name te noem nie, maar ons weet mos want ons weet almal van 'n Piet-familie. Of soms is ons self deel van een. Hier in ons geweste is 'n paar Piet-families en ek wonder soms ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/05/2010: lastige las

LitNet 2010-04-30 hierie las is glattie lekker, laat my staatmaak op ‘n wekker, op selfoon, mikrogolf, PC, bestraling, op ooglopend’ besoedeling van leefterrein, laat my olie-, diesel-, petroldampe atmosfeer instuur, laat my gedweë kniel langes ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/05/2010: Dok T se teorie, Gina

LitNet 2010-04-30 Dok T is nie net die beste dokter nie, hy is ook nie net 'n legende nie, hy is ook 'n MENS. Iemand wat te veel nonsense opgevreet het om nog steeds sonder om lang vrae te vra elke dag sy mens tot diens te wees. In kort: Daar is te min mense soos ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/04/2010: Mediese Reps

LitNet 2010-04-29 Ons GP’s in die platteland en in die stede is wonderlik bevoorreg om gediens te word deur die mooiste dametjies wat medisyne bemark en verkoop. Hulle is ‘n heerlike bron van inligting en skindernuus en uitgesoek en opgelei om met alle ...

Date Night skreeusnaaks

André Crous 2010-04-29 Titel: Date Night Regisseur: Shawn Levy Kamerawerk: Dean Semler Rolverdeling: Steve Carrell, Tina Fey, Mark Wahlberg, James Franco, Mark Ruffalo Looptyd: 85 minute Uitreikingsdatum in ...

LitNet-spens: Monoloog uit As nefie kom kuier

LitNet Drama 2010-04-29

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Bokomo-brekfisbrief; 29/04/2010: Lampies en kaggels en dinge

LitNet 2010-04-28 Oester se brief oor die lampies en Listers en goeters het my ver laat terugdink aan my kinderjare op Elliot. Die dorpie het sy eie kragstasie gehad op die draai anderkant die rivier. Saans, as ek moeg geloop was deur die stofstrate en gaan slaap, ...

Om krities te wees oor queer

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2010-04-28

Met die wegdoening van totalitaristiese staatspraktyke wat rondom die polisiëring van seksualiteit gesentreer het, word die woord queer al meer opvallend in akademiese werk en joernalistiek oor seksualiteit in Suid-Afrika. Dit is nie ...

Top