Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 12/12/08: Die blerts van die hadida

LitNet 2008-12-11 ʼn Mens moet gereeld op jou knieë gaan, maar om dit weens die inkontinensie van hadidas te doen, is nie 'n opheffende praktyk nie.As die hadidas onder die veranda inkom om te kyk of daar iets in die hondebak is, dan weet ek ...

Morné Malan se Suiderkruis: 'Hy’s nie sonder sy foute nie, maar perfek maak nie noodwendig mooi nie'

Shané Kleyn 2008-12-11 Suiderkruis vertel die hartseer verhaal van Magriet wat haar twee seuns, Hennie en Dawid, in Johannesburg gaan soek nadat die Australiese Southern Cross-windpomp op die werf van hul Vrystaatse familieplaas op ? dag "[k]op verloor".

A prayer

Deena Padayachee, Deena Padayachee 2008-12-10 A prayer If I could transform the Sahara to sugar caneand give some of it to the Jewsand some to the Palestinians ...so they might not kill. If I could take the ice of Siberiaand make it hum with lifeand give some of it to every landless personin ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/12/08: Navorsing oor spirituele intelligensie (hulp sal waardeer word)

LitNet 2008-12-10 Die spirituele intelligensie van die mens lê in 14 chakras, waarvan sewe in die menslike liggaam.Dit begin by die knolla (wat lelik is om te sê waar dit is) en loop dan so op tot by die bolla, wat eintlik nou die setel van ...

Verhaal oor hackers en hul onderwêreld beloof om tieners vasgenael te hou

Herman Wiid 2008-12-10 Verbeel jou vir een oomblik jy is vasgevang in die kuberruimte van internasionale rekenaarnetwerke.

Feestbeesten

Hendrik-Jan de Wit 2008-12-09 Dagkalender van de Poëzie 2009 Tjitske Jansen en Victor Schiferli (samenstelling) Amsterdam: Uitgeverij Meulenhoff, 2008 ISBN: 987 90 290 8254 9 Prijs € 14,90 365 pagina's Elk feestje heeft een reden. De reden van ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/12/08: Sit vonk in die huwelik

LitNet 2008-12-08 Vergeet van dr Jan of tannie Emsie - die briewe op BiegNet is duidelik 'n teken dat daar heelwat paartjies is wat met huweliksprobleme sit, en dalk vonk nodig het om weer die huweliksband 'n tweede asem te gee. 1. Ek begin hier ...

Met 13 uur bewys Deon Meyer opnuut hy is in ’n klas van sy eie

Suzaan Hauman 2008-12-08 "Toe Deon Meyer deur die loop van verlede jaar bekend gemaak het dat hy vanaf die begin van 2008 voltyds gaan skryf, kon aanhangers van dié skrywer en sy spanningsverhale hul geluk nie glo nie."

Bokomo-brekfisbrief; 08/12/08: Nie wit, nie swart

LitNet 2008-12-05 Soms in jou lewe ontmoet jy 'n persoon wat 'n ewige indruk op jou gemaak het. So 'n persoon was Steve Farrah, oudhoof van Coronationville Hoërskool in Johannesburg, en 'n gewese voorsitter van die nou ontbinde ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/12/08: Krautie, Sondag word die tweede kers brandgemaak

LitNet 2008-12-05 Jy sal bly wees oor Advent. Aikona! Daarom het ek uitgesien na jou brief. Ai, hoe beny ek jou nie die geur van dennenaalde nie? Miskien gaan ek nog eendag "egte" dennenaalde ruik. Tot dan sal ek droom. Die mees algemene ding ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/12/08: Dorp toe gaan

LitNet 2008-12-05 Die briewe oor dorp toe gaan het baie aangename herinneringe by my laat herleef. Ek kan nie met die Suidwesters (Namibiërs) saamgesels nie, want die afstande wat ons gery het was veel korter. Wat die belangrikste was, was die idee ...

AVA - Extended by popular demand (Clarke, Silke, Birchall)

LitNet 2008-12-04 The AVAin partnership with Spier is delighted to notify you of the extension by popular demand of the below three solo exhibitions.Monday, 17 November 2008 - Friday, 12 December 2008 at 1 o clock pmSECOND CHILDHOODPETER CLARKETHE ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/12/08: Molle en Katriena

LitNet 2008-12-04 Ek sien jy het jou molprobleem uitgesort, Ludolf. Vir molle het ek nie regtig raad nie synde ons duinemolle nie meer regtig ʼn probleem is nie. Danksy een enkele dame wat jare terug die probleem opgelos het. Katrien was haar naam. ...

Estetiek en rykdom van metafore dwing jou om Piet van Rooyen se kwansuis noukeurig te lees

Ampie Coetzee 2008-12-04 Daar het al ses prosawerke en drie digbundels van Piet van Rooyen verskyn. Sy jongste bundel, kwansuis, is uitgegee deur Human & Rousseau.

Liggaam, teks en parateks in Antjie Krog se Verweerskrif

Adéle Nel LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-12-04

"Hierdie artikel fokus in die eerste plek op dié voorblad en titel as paratekste, met die klem op die wyse waarop die voorblad en die titel as drempels vir interpretasie dien."

Die Boek van Ester – pure vakansieleesgenot

Herman Wiid 2008-12-04 Met titels soos Rebecca en Met ander woorde reeds agter haar naam, spog Wilna Adriaanse hierdie feesseisoen met ’n splinternuwe toevoeging tot die liefdesroman-genre.
Top