Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 22/07/08: Hoekom is Maandae blou?

LitNet 2008-07-21 Maandae is altyd blou, veral na ʼn naweek. Hoekom moes Maandag nou juis volg op Sondag? Kon dit nie eerder gevolg het op Dinsdag nie; dan was Dinsdae blou. Ons manne, Diklieg, Hannes en ek het Saterdagmiddag voor, tussen en na die rugby by ons ...

Op Madiba se verjaarsdag: Afrika-seun

Fanus Rautenbach 2008-07-21

Bokomo-brekfisbrief; 21/07/08: Kannemeyer se Leroux: 'n Lewe

LitNet 2008-07-18 Hier volg 'n bietjie bewonderaarspos. JC Kannemeyer se nuutste publikasie is omtrént 'n boek. Ek hoop dit bring vir hom baie tantième en akkolades in, want die werk verdien dit. Dis mooi uitgegee en hou lekker vas en dit lees soos 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/07/08: Globale suigsiekte

LitNet 2008-07-18 Daar is 'n nuwe virus, een wat elke mens se sentrale menswees affekteer, oorneem en permanente skade berokken. 'n Letsel van minderwaardigheid agterlaat. Suigsiekte. Die moderne siekte met ondertone van afgeleefde en verlore waardes. Die lewe is ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/07/08: Nog ʼn paar sportsnaaksighede (Benna)

LitNet 2008-07-18 Jis, Benna!ʼn Paar jaar gelede toe die Springbokke maar gesukkel het, pleeg Niekie van den Berg hierdie klassieke gemengde metafoor: "Die Springbokke sal nog baie water in die see moet laat loop voor hulle die wa uit die drif kan sleep....

Bokomo-brekfisbrief; 18/07/08: Wie kan die verhaal van Mandela vertel?

LitNet 2008-07-17 Terwyl daar landwyd 'n Mandela-mania uitgebreek het oor Madiba se 90ste verjaarsdag wonder ek wie sou sy verhaal opreg kon vertel. Dié wat hom ken weet hy is plat op die aarde. Hy sou byvoorbeeld die eerste een wees wat sou weier dat Julie ...

Die onopgeloste raaisel met spesifieke verwysing na Die Jakkalssomer van Dirk Jordaan

Joan Hambidge LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-17

"Hierdie artikel bied ’n psigoanalitiese lesing van Dirk Jordaan se Die Jakkalssomer met besondere verwysing na die onopgeloste raaisel in die teks."

Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad

Winfried Lüdemann LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-17

"In hierdie artikel word ’n mars vir koperblaasensemble bespreek wat tussen 1901 en 1904 in Duitsland geskryf en gepubliseer is deur ’n komponis met die naam August Bernhard Ueberwasser (1866–1925)."

Bokomo-brekfisbrief; 17/07/08: Krummels van die tafel ...

LitNet 2008-07-17 *Ek hoor nou net op RSG se 'Musiek sonder grense', na 'n Afrikaanse liedjie deur die /Africa Tenors/, die aanbiedster sê mens moet die feit waardeer dat hulle bereid is om in Afrikaans te sing. BEREID? Sal iemand ooit sê Dozi is BEREID ...

Valse vriende – die gevaarlike avontuur van vertaal uit Nederlands

Daniel Hugo 2008-07-16 Sedert menseheugenis – dit wil sê vandat ek kon lees – het daar in my ouerhuis ’n geraamde spreuk gehang. Op swart satyn in goud geborduur het daar gestaan: “Gezelligheid kent geen tijd.” Dit was ’n geskenk uit ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/07/08: Gewigtige Tannie

LitNet 2008-07-16 "Big Ben" vertel vir my eendag hierdie storie wat dalk moontlik op ʼn ware gebeurtenis geskoei is. Soos dit enige getroue vriend betaam, staan Ben sy vriend Erik toe mos by op sy dag van nood (troudag)!Gelukkig is hy nie opgeroep om ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/07/08: Komiese krieket-"blapse"

LitNet 2008-07-14 Daar’s, dink ek, ’n boek met allerlei snaaksighede wat oor die jare uit die monde van krieketkommentators gekom het. Dis natuurlik nie rêrig "blapse" nie – dis bloot (heel toevallig) ’n komiese samekoms van ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/07/08: Ope brief aan André le Roux du Toit

LitNet 2008-07-11 Beste Koos, Verwysende na jou resensie van Alles mooi weer, net 'n paar opmerkinge. Vir die rekord was die vorige Genugtig!-boek wat jy in Rapport afgeskiet het Heita Kiewietan. Jy het toe tot by bl 61 gevorder en is genoop om jou lesery te staak ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/07/08: My vriend Kobus – die laaste brief

LitNet 2008-07-11 Beste Kobus,In die paar maande wat ons hier gedagtes uitruil het ek 'n ietwat teensinnige deernis met jou ontwikkel. Jou onlangse briewe dui al meer op 'n man wat wanhopig aan idees/gedagtes/tye vasklou wat finaal in die niet verdwyn het.Deur die ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/07/08: Julie moet eintlik die maand “Mandela” word!

LitNet 2008-07-11 Julie, soos seker baie mense weet, is vernoem na daardie grootse Romein, Gaius Julius Caesar. Julie is nie net die maand waarin Caesar gebore (12 of 13 Julie) is nie, maar ook Nelson Rolihlahla Mandela se verjaarsdagmaand (18 Julie).Caesar en ...

Tegniek en Republiek: Wisselende vryheidsbegrippe in Afrikaner- en Suid-Afrikaanse politiek

Johann Rossouw LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-11

"In hierdie artikel word die verskillende begrippe van vryheid wat sedert die Nederlandse vestiging aan die Kaap onder veral Afrikaners, en in mindere mate in die Suid-Afrikaanse politiek, voorgekom het, ondersoek met verwysing na die drie tegniese milieus of mediasfere waarin Afrikaners hulle tot dusver bevind het."

S.V. Petersen se tydskrifverhale

Steward van Wyk LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-11

"Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde “nieblanke” gedurende die 1940’s."

Musiekgeskiedenis en fiksie: Hans Holleman en Arnold van Wyk in Holmer Johanssen se roman Gety

Stephanus Muller LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-07-11

"Die moontlikheid word oorweeg dat Gety as fiksie ’n alternatiewe historiese realiteit kan teken as wat in musiekhistoriografie moontlik is."

Bokomo-brekfisbrief; 11/07/08: Yerevan

LitNet 2008-07-10 Armenië is 'n klein landjie aan die oostekant van Turkye. 'n Duitse vriend vertel my hy het daar getoer, en dis een van die bes bewaarde geheime. 'n Wonderlike land met baie om te sien en 'n ryk kultuur. Nou het ek 'n bietjie ge-Google, en ek ...
Top