Pasgelaai

die Stilte

Hilda Smits 2009-09-07

Tottenham court road

Hilda Smits 2009-09-07

Bokomo-brekfisbrief; 07/09/09: Tim du Plessis sien uiteindelik die lig oor Afrika!

LitNet 2009-09-04 Dis nou al die derde keer dat Tim du Plessis, die liberale joernalis, die lig begin sien! Halleluja! Agteros kom ook in die kraal - al moet hy ook deur die ander se mis daarheen loop. Tim se artikel onder die opskrif " 'n Land ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/09/09: Koning Webvoet se wet

LitNet 2009-09-04 Hiermee verklaar Koning Webvoet XIV dit verbode om met die verkeerde voet uit die wittebroodsbed te klim!Tannie Koeks VogelsangVerlangekraal

Bokomo-brekfisbrief; 05/09/09: 'n Slang in die gras met Melt en Poerstamper?

LitNet 2009-09-04 Liewe Willa, Mede-trawante, Seksterapeut, KdK en Sue Ewe skielik kan jy niemand op hierdie werf meer vertrou nie. En dit kan maar volmaan wees, ons is nie een daarmee gepla of kinds of uit de oude doos nie, hóór jy, Sue? Terloops, ...

varsgeborene

Carina Stander 2009-09-04

Ontologieles

Loftus Marais 2009-09-04 die oggend is donker, ek stap werk toe oor 'n pleindie dinge van die stad begin aan my verskynen soos dit mos 'n Digter dan betaamprobeer ek, maar natuurlik, die Syn se geheim bepeins, o, poëties verstáánmaar in 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/09/09: Vrouebestuurders, verkeersligte en verrinneweerde passasiers

LitNet 2009-09-04 Sonder dat sy ooit 'n ongeluk veroorsaak het, was ou tant Marié Brand die waagmoedigste bestuurder op Senekal. In hierdie klein gemeenskap het almal haar bestuursvernuf geken. Sy was al so kromgetrek deur die ouderdom dat sy ...

Aspekte van postkoloniale verset in Eilande deur Dan Sleigh

Johan Anker LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-09-03

"Die artikel lê klem op die verwoording en strategieë van postkoloniale verset deur die bespreking van struktuurmiddele soos: die rol van die outeur, verteller en fokalisering, die relativering van geskiedskrywing, die ondermyning van meesternarratiewe, die ervaring van ruimte en die konstruksie van die 'ander'."

Thula-thula is ontstellend, maar eenvoudig ’n moet

Riette Rust 2009-09-03 Hierdie roman is een wat net geskryf móés word. Thula-thula lewer ’n belangrike bydrae tot die oopskryf van ’n ernstige sosiale kwessie wat soveel lewens verwoes: kindermolestering.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe

LitNet 2009-09-03 Nelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg 'n tydlyn van vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008.

Bokomo-brekfisbrief; 03/09/09: Kosmiese kataklismes (beroering)

LitNet 2009-09-02 Terwyl jy hier lees, volg die aarde wetsgehoorsaam sy baan om die son soos hy dit al byna vyf miljard jaar lank doen, teen 'n asembenemende 80 000 km per uur met 'n skuins as ("ewige inklinasie van aardas") wat ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/09/09: "Agter die klip" beledig my nie

LitNet 2009-09-01 Swaeltjie het geskryf: "Oorkant die Vaalrivier is die mense voorwaar agter die klip." Dis nou nadat sy in 'n wit kroeg in Cullinan gaan rugby kyk het en die wit mense se taal haar ore laat tuit het. Hoe het die growwe ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/09/09: Besering opgedoen in die bed

LitNet 2009-08-31 Ek was alleen in die bed toe ek seergekry het, kan jy dit glo? Ek wikkel my snoesig in die warmte in en vat die twee troosdekens met drie vingers van my regterhand vas om dit hoër op te trek. Maar die dekens haak vas, my vingers ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/08/09: Mej Verloveren, 'n aanwins vir die mediese wetenskap

LitNet 2009-08-28 Liewe mej VerloverenNou verstaan ons waarom dokter Poerstamper ewe skielik nie meer hierdie webwerf besoek nie. Volgens vertroulike inligting uit die Instituut het hy baie meer as net sy hande vol met jou. Jy stamp glo jou voetjies en ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/08/09: Jakkie, om te vergewe en nie te vergeet

LitNet 2009-08-28 Na aanleiding van jou brief: Om van vergewe en vergeet te praat, is maklik, maar dis dikwels net 'n klomp woorde. Ek dink nie die Bybel verwag van mens om iemand te vergewe en dan sommer daarvan te vergeet ook nie. God doen dit wel. ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/08/09: Die werf stuur 'n brief vir Kwien Liesbet

LitNet 2009-08-28 Liewe Kwien Liesbet, ek lees in die Times dat u sukkel met skurwe hakke en hande. Hier by ons op die plaas is dit ʼn algemene kwaal, veral in die winter. My ou buurman kla juis vanmôre by my dat hy drie keer huil voor hy klaar ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/08/09: O, so sentimenteel ...

LitNet 2009-08-27 16 jaar oud! Skoolvakansie by Ouma en Oupa op Hartswater. Dit is hier waar ek my groot geskenk gekry het. My Liewe Jesus-sandale!Verlede maand was dit hierdie sandale se mondigwording. 21 jaar oud! 'n Leeftyd van ondervindinge en ...

Het verzoeningsdiscours in Zuid-Afrika

Gerrit Brand, Gerrit Brand 2009-08-27 In het lied "˜Zondag in Soweto', van het album Van Mpumalanga tot die Kaap (2001), zingt de Nederlandse kleinkunstenaar Stef Bos: Ik zie een oude vrouw Ze bidt en ze beeft Zij zegt dat zij Iedereen vergeeft En ik kan er met mijn hoofd niet ...

Droomskip en ander radiodramas

Danie Botha 2009-08-27 Uitgesoek vir skole deur Herman van der Westhuizen.
Top