Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 29/03/09: Wenke vir Pastoor Papkop

LitNet 2009-03-27 As jy dink ek gaan my musiek of my Mazda verkoop, dan is jou kop sommer baie pap.Maar ek hou van die "Papkop Ministries"-idee en ek wil graag help met raad. (Ek het op 'n stadium self met die idee gespeel en in die proses ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/03/09: SêNet se formaat

LitNet 2009-03-27 Anders as 'n paar ander mense hier, hou ek nogal van SêNet se formaat.Om die briewe oop te maak is soos om 'n boks tjoklits te sit en opeet en as mens eers vertroud is met die soort sjokolade wat in elke gelybelde rêpper ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/03/09: Die skok van stilte

LitNet 2009-03-25 Sondag was 'n anderste soort van dag. Ek word stil-stil wakker. Dit is al na tien! Nog met slaap in my ore hoor ek vaagweg die computerized stemme van die SIMS® vanaf die studeerkamer. "Sweety, what you doninnnggg?" ...

Verbrande Paradys: verwikkelde verhoudings in 'n gemaklike vertelstyl

Cari Coetzee, Cari Coetzee 2009-03-25 "Hans du Plessis se jongste roman, Verbrande Paradys, is ’n fiktiewe verhaal oor die hedendaagse probleme waarmee die plaaseienaars van Vredefortkoepel worstel."

’n Belydenis van ’n geskryfde: Joan Hambidge

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2009-03-25 "Dis een van daardie boeke waarin mense bepaald hulself gaan herken. En Jaco Kirsten, wat sy weermagdae geniet het, sal waarskynlik maar ’n valskerm moet saamneem werk toe."

Bokomo-brekfisbrief; 25/03/09: Die bakhand-sindroom

LitNet 2009-03-24 Op ʼn baie onlangse tog deur Botswana na Namibië het die ongeluk vir my en manlief getref. Ons was al oor die halfpad van ons reis na Swakopmund toe ons getroue ou werkesel-4x4 die gees gaf tussen êrens en nêrens! ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/03/09: Is daar swings in die jemel?

LitNet 2009-03-23 Dis tog snaaks hoe 'n mens soms skielik grepe uit jou kinderdae so helder onthou. Elize Voges was so 'n onthoukind. Ek en sy het altyd in die parkie gaan speel. Die parkie was so 'n blok van ons huis af. Elize se huis ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/03/09: Theo Erasmus en die kykNET-tv-kanaal

LitNet 2009-03-20 Baie dankie, Theo, vir jou insette oor kykNET. Ek dink julle doen baie goed, entlik fantasties, as mens julle klein begroting met die kolos Es-Ei-Bie-See 2 se miljoene-begroting (belastinggeld) vergelyk. Mens sidder om te sien hoe min ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/03/09: Is my vriendin nog my vriendin?

LitNet 2009-03-20 Anderdag het ek ʼn vreemde ervaring beleef. Ek stap in ons Mall rond op soek na iets noodsaakliks. By twee verskillende winkels is die verskil in prys so groot dat ek besluit om by al die winkels wat die produk aanhou, te gaan kyk. ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/03/09: Geselsies op die lughawe

LitNet 2009-03-20 Ek sit vanoggend op die lughawe en wag vir my vriende om te kom. Langs my kom sit 'n oom en tannie, seker so oppad 70 toe. Die oom vra vir die tannie op daar 'n toilet op die lughawe is en sy antwoord: "Nee, daar is nie." ...

Die produksiegehalte van Palindroom en Kladboek deur Joan Hambidge as gevallestudies binne die uitgewersbedryf

Reinhardt Fourie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-03-20

"Hierdie artikel ondersoek die produksiegehalte van uitgewershuisprodukte. Binne hierdie konteks word Palindroom (2008) en Kladboek (2008) as gevallestudies aangewend om te bepaal hoe die verskillende produksiekettings by verskillende uitgewershuise se finale produkte daar uitsien."

Bokomo-brekfisbrief; 20/03/09: Wat elke vrou moet weet

LitNet 2009-03-19 Ek loop vandag heel per ongeluk 'n baie interessante brief van Cas van Rensburg raak op die aanlynweergawe van Beeld wat handel oor Viagra en die rol van die penis in ons mans se lewens. Hy sê onder andere dat daar met behulp ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/03/09: Die Lewe

LitNet 2009-03-18 Wie sal ooit die lewe verstaan? Net sodra mens dink dinge gaan goed en jy's nou weer besig om op jou voete te kom, gebeur daar iets om die wind uit jou seile te haal en jou negatief te maak. Die ding is, as jy eers negatief is, ...

Orations of “a young man from Illinois”

Coenraad Bezuidenhout 2009-03-18

Bokomo-brekfisbrief; 18/03/09: Vrou met die wiel

LitNet 2009-03-17 Ek het op die internet afgekom op jou ervaring van die vrou met die wiel op Winburg.Ek was 22 jaar predikant op Winburg en ek het nooit enige storie van 'n "spookvrou" of iets gehoor nie. So, om jou gerus te stel óf ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/03/09: Vis en tjips

LitNet 2009-03-16 As ek reg onthou, was die Griek se naam Costa. Daar op die hoek van Tudhope- en Abelstraat in Berea. En by uitstek het hy lekker vis en tjips verkoop. Destyds waarskynlik die beste in die Goudstad. Vis en tjips - of die hand om dit ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/03/09: Rammstein maak jou 'cool'

LitNet 2009-03-14 Ek het ʼn teorie oor ʼn mens se brein en musiek. Dis eenvoudig, mense se breingolwe is verskillend en daarom verskil mense se smaak in musiek. Ek hou van baie verskillende soorte musiek, maar is nie regtig ʼn musiekmens nie. ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/03/09: Die Afrikaanse snotties gee my a pain

LitNet 2009-03-14 Ek kry altyd 'n pyn van die geklaery oor perfekte, suiwer Afrikaans. As 'n klong van die Cape Flats en die Karoo, weet ek juis hoe mooi die variasies in 'n taal kan wees. As jy in hoog Afrikaans wil praat, be my guest, maar ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/03/09: Verwyder dié boeke onmiddellik

LitNet 2009-03-14 Onlangs stap ek daar deur rakke van Exclusive Books van Menlyn. Was op soek na 'n boek wat vir my die eerlike agtergrond kan verduidelik van die herkoms en oorsake van die huidige wêreldwye finansiële krisis. Dit ...
Top