Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 23/04/09: Wat is die prys vir menslike evolusionêre ontwikkeling?
2009-04-21 Soms, as dit donker word en ek luister nuus of lees koerant of die een of ander wetter probeer by my huis inbreek en ek verwilder hulle met 'n skietery dan ...Ek wil nou nie 'n geweeklaag en gekners van tanne oor die geldigheid ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/04/09: Verkiesings-blues
2009-04-21 Dis die nag voor die verkiesing. Ek het nog nie 'n oog toegemaak nie en dis al lank na middernag. Ek lê in my bed en wroeg. Dis slegs enkele ure voordat ek daardie allerbelangrike besluit moet neem. Vir wie gaan ek stem? Agter ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/04/09: Haar naam is Ragel
2009-04-20 My oom At was 'n mooi man. Hy het in Gamka 'n stukkie grond in 'n vrugbare baarmoeder omskep. Saad wat eers in sy hande gelê het, het in hierdie baarmoeder van die aarde ontkiem en vrugte en groente gedra. Die ryp ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/04/09: Jelleke, Jelleke, Jelleke ...
2009-04-17 Man, Jelleke, ek het jou laaste brief aan my deeglik deurgelees en alhoewel my kop miskien bietjie te plat is om al jou malkoppie-pittighede (het jy BA geswot?) te verstaan, voel ek erg gefassineer deur jou manlike bediende-fantasie.Ek ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/04/09: Annelisa Weiland en die rekenaar-wildernis
2009-04-17 Welkom in die rekenaar-wildernis, liewe A!Jy gaan sit voor die damn ding en weet nie waffer kant toe nie. Op daai ander GROOT masjien-ding, NIE waar jou skerm is nie, druk jy die grootste knop. Nou word die rekenaar aangesit en daar kom ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/04/09: Wangedrag by sportbyeenkomste
2009-04-17 Vandag se jongmense word erg gekritiseer oor hul gedrag of wangedrag by sportbyeenkomste. Die geskiedenis herhaal homself maar net. Ek het reeds in 'n brief genoem dat ek in Durbs by die see gewoon het. Natal het destyds in die B- ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/04/09: Stemdag in die buiteland - so sinneloos soos ʼn Ierse moord?
2009-04-16 Mense soek stories. Seks. Moord. Liefdesdriehoeke. Ek en my man slaan vuis oor wie lees vanaand Deon Meyer, so dis seker geen wonder dat 'n boek oor Ierse moordsake my toe so teleurstel nie.Murder Will Out se titel is te danke aan William ...
Die moderne strewe na artistieke outonomie: 'n Waardering vir 'n gefaalde projek
2009-04-16"In hierdie artikel word geredeneer dat die moderne artistieke-outonomie-strewe ’n bydrae tot emansipasie in die algemeen gelewer het, hoofsaaklik deur die geweld verbonde aan korrespondensiedenke te ondergrawe."
In limbo: Twee Nagtegaals tref die kol
2009-04-16 Sit ’n helmet op voor jy In limbo lees. En, manne, dra ’n boks, anders gaan jou knaters dit nie hou nie. Jy’s gewaarsku. Hierdie boek tref hard, maar dit is die pyn werd.
Van Bruce tot allerhande ander juice
2009-04-16 Met die intrapslag al verkrummel Springsteen enige moontlike weerstand met die epiese liedjie “Outlaw Pete” (al laat die versgedeeltes ’n mens dink aan die wysie van Kiss se 1978-treffer “I Was Made For Loving You”).
Die energie en die chaos van die lewe treffend vervat in PG du Plessis se Fees van die ongenooides
2009-04-15Fees van die ongenooides handel in hoofsaak oor die wel en wee van 'n uitgebreide Vrystaatste familie, die Van Wyks, tydens die Anglo-Boereoorlog.
Bokomo-brekfisbrief; 15/04/09: My broer se herder
2009-04-14 Die omie kom gebukkend, skuifelend die pad afgestap, sy verkreukelde hoed styf in sy hand vasgeklem. Die plooie trek donker dongas oor sy gesig, en sy oë is dof en blou. Sy klere hang soos ʼn meelsak om hom, sy skoene het al beter dae ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/04/09: '94-verkiesing
2009-04-09 April 27, 1994, verkiesingsdag. Ons staan met geboë hoofde terwyl trane oor die wange stroom. Die radio het dit pas hard en duidelik uitgeskreeu: ANC - 62% van stemme getel. Die einde van 'n era het aangebreek, die nuwe het ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/04/09: The Raj is back
2009-04-09 Nou dat Yuri dit noem, sien ek ook nou die dag een bekende wese op ʼn plakkaat aan ʼn kragpaal hang hier in Pretoria. Ek ruk amper toe my nekwerwels uit lit om te sien wie die bekende/beminde persoon is. Sowaar, dis die Raj van ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/04/09: Die siekte waaraan sommiges ly, maar dit nie eens weet nie
2009-04-09 Ek praat van ‘binge eating'. Ek was nog altyd groot, het op skool 115 kg geweeg, maar het 400 m gehardloop en was nooit vet nie. Tot ná skool, toe ek ewe skielik begin gewig optel het. Ek het toe alle sportsoorte ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/04/09: 'n Kruis tussen Katriena en Poppie Nongena
2009-04-09 Ek en Patience, my nuwe, 40-jarige huishulp en ma van sewe, staan in die kombuis en praat terwyl ek vir die langnaweek se kamp beskuit bak. Sy vertel van al die mense vir wie sy al gewerk het. As ek 'n skrywer was, kon ek sowaar ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/04/09: 'n Anderster Paasfees-storie
2009-04-09 Ou JP was behoorlik stinkryk na hy die Lotto gewen het. Hy en sy vrou Cynthia het in 'n paleis van 'n plek ingetrek. Hul enigste geselskap was Patches, hulle brakkie. Dié was so bedorwe dat sy pote nie aan grond of gras ...
Afrikaanse haikoes
2009-04-09 Toe die duif opvlieg,was dit vir hom 'n tekenom te gaan toesluit. II Dis nag en die maan se perdehoef trap ligwegop die vensterbank.IIINá hulle weg is,het die bloed op die kosyn'n bruin swam geword.
