Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 08/08/2010: Kleinkinners

LitNet 2010-08-06 Vir die wat alreeds weet en die wat nog moet uitvind: Toe breek die tyd aan dat ons die 2 kleinkinners vir die eerste keer moet oppas by Oups se huis. Sussie is 6 en Boetie amper 3. Die spanning het opgebou oor die afskeid, maar teen alle vrese ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/08/2010: Nagedagtenis

LitNet 2010-08-06 Die paar briewe wat handel oor gedagtes aan oumense het my gedagtes laat teruggaan na so 3 jaar gelede se gebeure. Ek voel effens verdrietig terwyl my gedagtes so dwaal. Die gevoelens van skuld het my weerhou om hierdie stukkie geskiedenis voor ...

Enkele verklarings vir die strafregtelike vervolging van diere gedurende die Middeleeue en Renaissance

Nini Bennett-Moll LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-08-06

"Wat vandag lyk na ’n sinlose en bisarre praktyk, was in die Middeleeue roetine: die beskuldigdes (diere) is formeel gedagvaar en voor ’n hof gedaag; diere het die reg op verdediging gehad en is ook gevonnis, byvoorbeeld gehang, verbrand of toegesluit in ’n tronk."

LitNet Akademies Jaargang 7(2) - Augustus 2010

2010-08-06 LitNet Akademies: Augustus 2010 Jaargang 7(2) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai. Inhoudsopgawe Tussen mans: ’n Perspektief op homososiale begeerte in Karel Schoeman se ’n Ander ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/08/2010: Jag

LitNet 2010-08-05 Ek gaan nou op ‘n paar macho-manne se tone trap. Hierdie is anyway net ‘n manne-ding en dit maak my siek. Die jag van diere. Liewe magtag, in watter blerrie Middeleeuse wêreld lewe hierdie barbare dan nog? Ek beskou ...

LitNet-spens: Monoloog uit Grassy Park

LitNet Drama 2010-08-04

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Die held

LitNet Drama 2010-08-04

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Bokomo-brekfisbrief; 05/08/2010: Mampoer se moer ...

LitNet 2010-08-04 Jaap en ek ken mekaar al sedert die laat Tagtigers toe ek die eerstekeer byhom gaan jag het. Hy is, sal ek maar sê, 'n soort van PH. Hy het sy eie plaas, maar reël ook jagtogte op naburige en ander plase vir biltongjagters ...

Foto's: Kaapstadse Boekebeurs 2010

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2010-08-04

LitNet was op 31 Julie en 1 Augustus by die Kaapstadse Boekebeurs om al die aksie op kamera vas te vang.

LitNet-spens: "Groen" uit Met permissie gesê

Hennie Aucamp Drama 2010-08-04

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Marike langs die pad met haar tassie

Marius Crous 2010-08-04 Met die eerste lees van Deborah Steinmair se roman het die titel my onwillekeurig laat dink aan Wayne Koestenbaum se Jackie Under My Skin – Interpreting An Icon (1995). Anders as in die geval van Jackie O word Marike de Klerk eintlik maar net onthou ...

Eckard Potgieter - Bulletproof boererock-pionier: Kronologie van ’n legende

Kabous Verwoed 2010-08-04 In hierdie tyd van blinkende en dansende sangers en bactrack-benewelde brannas-drinkers by kunsfeeste se gratis tente word mens selde deur regte legendes gekonfronteer. Ek het so vyf jaar gelede aan ’n gedigte-aand by Steak ’n Ale in ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/08/2010: Lorriedrywer in die groot stad (V,L, en dalk P)

LitNet 2010-08-03 M is mos soort van legende hier rond om die mees verkeerde redes. Want poliesman wat heeldag moet lyke optel en dikwels bekendes moet bymekaar maak uit wrakke uit en hulle later moet "oopmaak" vir die distriksgeneesheer jaar in en jaar uit kan mos ...

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-08-03

Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.

Foto's: Die prysuitdelingseremonie van die Via Afrika Literêre Pryse

LitNet 2010-08-03 Die wenners van die jaarlikse Via Afrika Literêre Pryse is op Vrydag, 30 Julie 2010 by ’n intieme, eksklusiewe prysuitdelingseremonie by die Cape Grace Hotel in Kaapstad aangekondig. Die funksie het saamgeval met die opening van die Cape ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/08/2010: Agterlosigheid

LitNet 2010-08-02 Ons dorp se bo-dorp het ’n blaasorkes gehad. Die bênd het naweke gespeel dat die vallei daarvan weergalm. Een van die lede van die geroemde bênd, Francois, het vir Pa gewerk as handlanger. Soos dit nou maar die gebruik was het ...

5 Boeiende romans palm die 2010 M-Net Literêre Toekennings in

LitNet 2010-08-02 Die M-Net Letterkunde Toekennings bring reeds vir byna twee dekades hulde aan die trefkrag van die Suid-Afrikaanse roman deur die bevordering van tuisgeskepte letterkunde in inheemse tale. Die Letterkunde Toekennings salueer plaaslike letterkunde ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/08/2010: Wewenaar

LitNet 2010-07-30 Hier in my geweste is nie so baie wewenaars nie. Baie weduwees wel. Die slim mense het 'n verduideliking oor gene en als en nog wat. Ek dink dis oor mans te veel aanjaag en dan te veel worry of hul uitgevang gaan word dat hul so gou doodgaan. Wel, ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/08/2010: Spoedhobbels

LitNet 2010-07-30 Spoedhobbels het baie stories om te vertel. Eerstens is daar die hoës met die weggee-diep-groewe ná die heuwel ... ’n duidelike bewys van iemand wat te vinnig gery het en lekker deurgeslaan het! Dan is daar die plattetjies wat ...
Top