Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 04/09/2010: Amanda
2010-09-03 As jou foon vieruur die oggend lui dan is dit moeilikheid en klaar. Dis nie asof jy dit nie verwag nie, maar jy wens dit gebeur nie. Jou vriend laat weet: Dis verby. Dankie vir die gebede, ens. En jy huil. Soos heeltemal te lank terug. Jy huil ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/09/2010: My Damaskus-ervaring
2010-09-02 Ons reis het nou gevorder tot by die Dooie See in Jordanië. Volgens die inligting tot my beskikking is dit die laagste plek op aarde en lees my GPS -470 m! Na my vorige uitgebreide skrywe wil ek net gou vir die SêNetters vertel van my ...
Gesoek: vakature vir 'n waagarties
2010-09-02 Sekere vrae hou my snags wakker, soos: Hoekom is ek gebore met ’n hunkering na die sirkus? Gister het, vandat ek my oë oopgemaak het, skeefgeloop. O, nie op subtiele maniere nie; ek praat van growwe slapstick: slak wat onder my kaal ...
Afrikaans as lingua franca in Namibië, ca. 1800-1920
2010-09-02"Hierdie artikel gaan die vestiging, verspreiding en gebruik van Afrikaans as lingua franca na in prekoloniale en koloniale Namibië tot die Suid-Afrikaanse oorname, toe die taal amptelike status verwerf het."
Bokomo-brekfisbrief; 02/09/2010: "˜"˜Turkish Delight'' in die oortreffende trap
2010-09-01 Ons reis het nou gevorder tot in Göreme in Turkye watwerklik 'n "delight" is. Göreme is geleë in die mees uitsonderlike omgewing genaamd Kappadosië. Voordat ons hier aangekom het, het ons nie eers geweet van die bestaan ...
Nuut by NB-Uitgewers
2010-09-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Brouhaha, Radical middle: confessions of an accidental revolutionary, Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal , Net Sisi , Samoe(r)sa reis en ’n Vrou gaan dokter toe Klik op boekomslag en bestel ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/09/2010: Verdeling van buit
2010-08-31 Laat Saterdagnag kom twee skelms by die begraafplaas ingehardloop met sakkies geld na hulle by 'n bank ingebreek het. By die hek laat val hulle twee sakkies, maar in hulle haas los hulle dit eers en hardloop dieper in om agter die grafte weg te ...
Vier seisoene kind is lekker leesgenot
2010-08-31 Vier seisoene kind, die jongste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, handel oor Cato, ’n karakter uit ’n vorige roman van haar, Met ander woorde. Dit is nou vyf jaar later en Cato keer as 29-jarige weduwee vanuit Londen terug na haar ...
Bokomo-brekfisbrief; 31/08/2010: Anner vrou se kind
2010-08-30 Tannie Joey en oom Billy was kinderloos en met albei destyds reeds aan die verkeerde kant van veertig, het hulle besluit om ‘n kindjie aan te neem. ‘n Driejarige dogtertjie, Janneke, wie se ma haar by ‘n weeshuis gaan aflaai het ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/08/2010: Low flying (P-anti spoedvrate bly weg!)
2010-08-28 Jy het die afsprake. Jy weet jy moet hierdie of daardie tyd in daai dorpie (McGregor) met sy absoluut wonderlike mens wees. Maar jy kannie sesuur voor iemand se deur kom staan klop nie. Dis 'n goddelose tyd, is dit nie? En omdat daardie ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/08/2010: Vincent
2010-08-28 Vincent is 'n legende. Hy't vir die Parkeraad gewerk by Hobas in Namibië, en ek het oor die bestek van sowat twintig jaar by 'n paar geleenthede met hom te make gehad. Ons het die Visrivier Canyon gaan stap en die reëling was dat ...
Bokomo-brekfisbrief; 28/08/2010: 2010 déjà vu
2010-08-28 wie’t ooit kon dink, Twintig Tien, een lang winter, slange sterf oppe streep, Mens styfvas in Boosheid se greep, moraliteit, waardes, bra beneep te min wil nog eerlikheid besing, aan Een Skepper opreg hulde bring, ontslae raak van ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/08/2010: Hoe sê jy?
2010-08-26 Vlieg ek oor sommer om te loop kyk of die sin van my bestaan nog ok is. ORT toe. Mens luister mos later nie meer na die veiligheidsboodskappe nie. Want jy weet mos jy moet jou kop iewers indruk waar dit nie normaalweg hoort nie en jy ken mos ...
Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/08/2010: A Wasted Battle
2010-08-25 Before I even start writing this, I know that I’m probably going to get shot for it. For at least three months afterwards I should make a point of not opening any unmarked packages (especially not if I can hear something ticking from the ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/08/2010: Storie sonder 'n punt
2010-08-24 Ek en W was (soortvan) vennote. Hyen V was vir 28 jaar saam, maar dinge het daardie tyd begin lol, want sy was eintlik nie meer lief vir hom nie en het halfuit haar pad gegaan om dinge na ‘n punt toe tedryf. En dit het hom ...
Ons protesteer
2010-08-24As skrywer voeg ek graag my stem teen die beoogde nuwe wetgewing en wil die petisie onderteken. Ek het al wyd gepubliseer, ook op LitNet.
Johann P Boshoff
