Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 07/12/2010: Beklee jouself volgens liggaamsbou, nie ouderdom nie
2010-12-06 Die polemiek oor kleredrag en ouderdom hier op LitNet, het betrekking. Daar is diegene wat glo jy moet klere dra in lyn met jou ouderdom. Die “trend setters” blyk anders te dink. Kyk na enige modetydskrif, en jy sal vind oud en jonk ...
Nuut by NB-Uitgewers
2010-12-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/12/2010: Graffiti
2010-12-03 Sit en wonder, hier waar "kuns" teen mure (gekke en dwase skryf hul name op deure en glase) half aan't uitsterf is: Wat het geword van behoorlike graffiti? Nee, nie die tipiese Kaapse "jou ma se ..." nie. Behoorlike proteskuns teen mure en ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/12/2010: Pille en my vrind J (bieg)(L)
2010-12-03 Sit en gesels met my vrind oor die kuber en hy vertel hoe hy verlang na ons hier in Wonderland. Die waters waar hy moet duik is warm en baie blou en die Arabiere betaal goed, al is dit vrek warm as jy uitkom en al mag jy nie eens ʼn koue bier ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/12/2010: Ouderdomsgekkigheite
2010-12-03 Ouderdomsgekkigheite Ek stem heelhartig met Geitjie saam oor mense wat nie volgens hul ouderdomme optree en aantrek nie. Daar is niks so kommin soos Mammie wat 'n "p....iepelmit" (minirokkie) aanhet en soos kleinsus probeer aantrek nie. Gooi ...
Op reis met 'n hond: 'n besonder belowende debuut
2010-12-02 Ek het ’n keer die jong skrywer Kiran Desai, wat die Booker-prys gewen het vir haar roman The Inheritance of Loss, by ’n kongres hoor sê dat sy eintlik eers sukses behaal het toe sy alles oorboord gegooi het wat sy in skryfskole geleer het ...
Herinneringe ter besieling: dapperheid oor grense van tyd en plek
2010-12-02 In die voorwoord van Dapper kinders van Suid-Afrika noem die samesteller (wyle DJ Kotzé) daarvan dat “al ’n paar boeke in verband met die dapper kinders van Suid-Afrika verskyn [het]”. Die leser wonder waarskynlik: “Waarom dan nog een?” en ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/12/2010: Johan Wiese en musiek 2
2010-12-02 Johan Nee, dalk het ons musiekgewys meer in gemeen as wat op die oog af so mag blyk. Die 50’s se musiek is bepaald ook vir my ʼn mylpaal, want dit is ook die tyd van die bop, twist en rock-n-roll. Die musiek van daardie era is meestal ...
Persepsies van hoe pa's by hul seuns betrokke behoort te wees
2010-12-02"Die doel van hierdie eksploratiewe, kwalitatiewe ondersoek was om pa’s se persepsies van hoe hulle en ander pa’s by hul seuns se lewens betrokke behoort te wees, te verken."
Bokomo-brekfisbrief; 02/12/2010: Kobus - Pille en skildkliere
2010-12-01 Beste Kobus, Ek bedank jou vir die opregte navraag aanrakende my skildklier. Kyk, op my ouderdom is ʼn ooraktiewe skildklier eintlik maar ʼn vulletjie vergeleke met die ander pyne en ellendes waarmee mens opgeskeep moet sit. Ek is na dese van ...
Verruklike teater tans te sien
2010-12-01 Van my beste oomblikke van vermaak het ek al op die planke van die Kleinteater by die Universiteit van Kaapstad teëgekom. It’s a Boy van Robert Kirby was so ’n besonderse ervaring. Ek onthou nou nog Maureen England se ou ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/12/2010: Dankie Francois
2010-11-30 Hierdie jaar sal ek met my voorkop plat op die aarde en my arms voor my uitgestryk, aan elke hart wat in die slag van Bloedrivier gestryd het, in my hart voor God bring. Ek sal bid dat Hy ons almal sal vergewe. Ek sal my hele Katinka Heyns en ...
LitNet Akademies: Gerald Groenewald in gesprek met Jessica Murray oor die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe
2010-11-30Gerald Groenewald gesels met Jessica Murray oor laasgenoemde se onlangse artikel “‘Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie’: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe” in LitNet ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/11/2010: Wie is die Nuwe Afrikaner? Tien Gedagtes ...
2010-11-29 1 – Bloedrivier is banaal. Jy vier eerder Isandlhwana saam met die Zoeloes. 2 – Jy giggel vir meeste spook- en sprokie-stories in die Bybel, behalwe nou waar dit te dik raak vir ʼn daalder, en TE gruwelik ... dan gril jy ... jy ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/11/2010: Laaste dag
2010-11-26 As jy nou uitvind jy het nog 24 uur op hierdie aarde, wat sal jy eerste doen? Tot watter uiterstes sal jy gaan om jou laaste dag ʼn belewenis te maak? Wie sal jy bel? Waarheen sal jy gaan? Wat sal jy wens jou laaste daad moet wees? Wie wil jy ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/11/2010: Grenskruisings in Afrika vir FW
2010-11-26 Dagsê Francois Dankie, vir die stukkie oor die reisigers wat in Brasilië gestrand geraak het. Iemand het vir my in ʼn e-pos daarvan vertel en dit was baie interessant om die koerantberig te lees. In ons omswerwinge is ons ...
Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid
2010-11-26"Veel sterker nog as die impak van ewekniebeoordeling op goeie wetenskap is die impak van strategie, visie en beleid daarop. In hierdie verband het ons besluit om op twee betekenisvolle dokumente van hierdie aard te fokus."
