Pasgelaai

LitNet-spens: Kerse en wyn vir Marrelein

LitNet Drama 2010-10-20

Die eensame Madelein pas twee gestremde mense op. In haar afsondering mis sy haar vriendinne en by gebrek aan geselskap steek sy kerse aan, verbeel haar dis mense en deel haar lewe met hulle.

Enumerasie van self-ortogonale Latynse vierkante van orde 10

Alewyn Burger, Martin Kidd, Jan van Vuuren LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2010-10-20

In hierdie artikel word hierdie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante van orde 10 in ’n groot parallelle berekeningspoging getel.

YouTube-onderhoud: Martin Kidd gesels oor Latynse vierkante en gee raad aan skoliere wat in die wiskundige wetenskappe wil studeer

Martin Kidd 2010-10-20 Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren is die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies.

YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies

Dirk Laurie, Dirk Laurie 2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...

Dirk Laurie in gesprek met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren

Dirk Laurie, Dirk Laurie 2010-10-20 Dirk Laurie gesels met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren, die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies. In hulle artikel bespreek dié drie wiskundiges die enumerasie van self-ortogonale Latynse ...

NG Kerk, palissades

Andries Bezuidenhout 2010-10-20 Andries Bezuidenhout onthou die kerk in die buurt van sy jeug.

Bokomo-brekfisbrief; 20/10/2010: 'n Jaarlikse seëning

LitNet 2010-10-19 Mense kan hul soms blind staar. Ander sal ‘n ietsie in die verbygaan mompel. Tog is dit tragies dat die meerderheid mense dit net vanselfsprekend aanvaar. Dit is die mooi jakaranda-kombers wat ...

As 'n kind nie kan lees nie

Michael le Cordeur Academic research 2010-10-19

“Dit mag mos nie wees nie. Hoe het die kind op die hoërskool gekom?” My seun, wat sy ma help met die opstelpunte van haar graad 8-leerders, is sigbaar ontsteld. My vrou, soos ek ’n Afrikaans-onderwyser in murg en been, gee een ...

Big Book Chain Chat #15: Sustaining creativity

Chris Marnewick Boeke en skrywers 2010-10-19

Helen Brain wrote: “So if you’re engaged in an everyday job that isn’t very satisfying, how do you keep your creativity fresh?” I can see the problem. Boredom at work may lead to boredom at home. And elsewhere. I would like ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/10/2010: Dink vir jouself ...

LitNet 2010-10-18 ... en gun aan ander ook die vreugde daaraan ... “Het jy iets uit Johannesburg gehoor?” Ek toets die afstandbeheer op my ma se TV so in die loop om ligte af te skakel. Ek is alleen, ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/10/2010: Spitskoppe

LitNet 2010-10-18 'n Spitskop is mos daai ou soort kool wat mens nie meer deesdae in die winkels sien nie. Blykbaar vat hy te lank voor die kop stewig genoeg is om te sny, so min groenteboere plant hulle deesdae. Dis mos 'n koolkop wat met so 'n punt staan en ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/10/2010: Onse Asjéra aan die punt van 'n lyn?

LitNet 2010-10-15 Asjéra onse Shekhinah, geliefde van HaShem. Sy is ook die geliefde van see en land, en beskermer van alle lewende dinge. Bron Die kinders van Israel is op dramatiese wyse gesond gemaak deur eenvoudig na Haar te kyk waar sy met ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/10/2010: media-etiek

LitNet 2010-10-15 hoe kan Mens mediatribunaal vrees, as Mens nog nooit, nimmer, inne lokasie was, hoe kan Mens mede-Mens, Naaste, leer ken, as meeste media, ingebed, niemand wil red, uit onkunde-ontkenning, struktuurgeweldsindroom, eerder verag, bespot, behoon, ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/10/2010: Basberading en die wetenskap

LitNet 2010-10-14 Ek het ’n vriend. Dierbare mens. Maar so mal soos ’n haas. Hy glo dinge. Dis nou nie dat ek die glo-storie op sigselwers wil afmaak nie, maar. Jy kan glo wat jy wil. Dit het ook niks met intellek te doen nie. (Dis nou die ...

'n Waarderende ondersoek na die pedagogiese hoedanighede van Gerhardus P.V. Bosch

Jannie Pretorius LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-10-14

"Die sewe hoedanighede wat uit die onderhoude geïdentifiseer is, word gebruik om die positiewe kern van Bosch se pedagogie te identifiseer, asook om ’n profiel van uitstaande onderrig as deel van sy nalatenskap aan huidige en opkomende geslagte onderwysers saam te stel."

Bokomo-brekfisbrief; 14/10/2010: Die vlug van 'n arend en die weë van Binnelandse Sake

LitNet 2010-10-13 Tree ek by Binnelandse Sake, Centurion, aan, gewapen met ’n voltooide PDF-dokument wat ek van Binnelandse Sake se werf afgelaai het. Dis ’n ellelange tou van mhlungu’s, meeste gewapen met die kenmerkende geel en wit ...

Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies

Charles Malan, Charles Malan, Joan-Mari Barendse 2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/10/2010: Neil Diamond, Pieter

LitNet 2010-10-12 Sit en terugdink aan die eerste keer wat ek met die Meester kennis gemaak het. “Hot August Night” was nog ver in die toekoms en mnr Diamond se songs is nog net hier en daar gespeel. Dit was doer in Springs toe my twee nefies tragies ...
Top