Pasgelaai

60 Dae in Suid-Soedan 'n intieme blik op 'n proses van groei en verandering

Sandra Troskie 2010-10-12 Dít was die hoop van die alchemiste van ouds: om nie slegs onedel metale in goud te kon verander nie, maar om in hierdie proses self as mens verander te word. Dít was ook die hoop (en gebede) van Franz Kemp vir sy tyd in wat hy beskryf as die hart van ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/10/2010: Toets vir Afrikanerskap

LitNet 2010-10-11 Al hoe meer is daar mense wat wonder wat ’n Afrikaner nou eintlik is. Na diepe bepeinsing en intensiewe navorsing het ek die volgende vraelys opgestel om mense te help om die probleem op te los: Hou jy van vleisbraai? Hou jy ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/10/2010: ontmenslikingsmotief

LitNet 2010-10-08 so graag wou ek getuig, vol trane, my spyt, aandeel, aan apartheid, hartseer, pyn, bely: verby’s oranje-blanje-blou-Voortrekkergejuig, verby’s Broederbondspitsberaadberaadslaging, verby’s Republiekfeesgangsterstoejuiging voort ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/10/2010: Op oom Paul met sy verjaarsdag

LitNet 2010-10-08 Oom Paul is vanoggend ontstig. Rewolusie hang swaar in die lug. Hoogverraad sou hy kon op sy duim sweer. Dit is erger as Oktober 1899 toe die Britte hier kom baklei het … Omsy gemoed te sus, stap oom Paul na sy Bobby van ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/10/2010: so wrintie

LitNet 2010-10-08 uiteraard is Mens meesal bedaard, skat Mens elk’ geleentheid na waard’, word meeste deur intuïsie, instink, gelei, Stryd om Gewete-herwinning noggie verby moet Mens nog vele tekortkomings ontbeer, Lewe Een vir baie klaar te veel, ...

Mirror, Mirror on the Wall: Shaida Ali, author of Not a Fairy Tale, in conversation with Naomi Bruwer

Naomi Bruwer, Naomi Bruwer, Shaida Ali 2010-10-07 Title: Not a Fairy Tale Author: Shaida Kazi Ali Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201121 Order Not a Fairy Tale from Kalahari.net. Not a Fairytale | Fiction Shaida Kazi Ali Not a Fairytale is a wonderful, unusual book set in an Indian ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/10/2010: Die lang pad Kaap toe

LitNet 2010-10-07 En so saal ek toe uiteindelik die wilde (yster)perd op! Ek en manlief, geïnspireer deur Charly (Boorman) en Ewan (McGregor), pak een tour door Afrika aan. Die feit dat ek hier skryf is wel genoeg bewyse dat ek dit oorleef het, maar ...

Brief aan Wilhelm - 27 September 2010

Deon Knobel 2010-10-07 Liewe Wilhelm
Ek was nie werklik van plan om so gou weer aan jou te skryf nie, en die volledige inligting oor my Versindaba-optrede is nog nie eers gepos nie. 

Brief aan Wilhelm - 29 September 2010

Deon Knobel 2010-10-07 Liewe Wilhelm

Jong, nou kan ek nie meer byhou nie. Soveel het die laaste tyd gebeur. 

graanstoor

Toast Coetzer 2010-10-07 graanstoor ek’t al selfmoord oorweeg maar dit is te tragies – of morsig die einde moet kom met ’n bom of ’n leeu aan die keel die dood is ’n wagwoord wat niemand onthou nie die einde is simpel water wat rimpel ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/10/2010: Kultuur en beskawing

LitNet 2010-10-06 In die natuurwetenskappe word gespesialiseerde of vakterme dikwels gebruik om dubbel- of meersinnigheid te vermy. Indie sosiale en geesteswetenskappe/humaniora word meesal van alledaagse terme gebruik gemaak. Ditis gevolglik nodig om ...

Die Oosgrenshipotese as geografiese en teoretiese konstruk

Heinrich Grebe LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-10-06

"In hierdie artikel word die begrip Oosgrensafrikaans vanuit historiese en teoretiese perspektief nader ontleed en aangetoon dat dit mank gaan aan ernstige tekortkominge."

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-10-06 Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober: Spoor, Finish & Klaar: Selebi’s Fall from INTERPOL to the Underworld , Kan ek maar aan jou selluliet vat: Hoe mans se koppe werk (indien wel) , Pérsomi: Kind van die Brakrant, Sandra se ...

LitNet-spens: Mwindo – 'n Afrika epos

LitNet Drama 2010-10-06

Rituele Teater

Bokomo-brekfisbrief; 06/10/2010: Boelie (L, P ernstig)

LitNet 2010-10-05 Het hom maar so leer ken: Ou Boelie. Altyd op sy dikwiel op pad iewers heen. Die staat het hom mal verklaar maar hy was so normaal soos enigeen van ons ... Ra Mavenster het beduie dat Boelie doerie jare al die stelsel een voor was. Lank voor die ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/10/2010: Ou dae

LitNet 2010-10-04 PlaasJaap, Bobbejaanboer en Oud-Olifantshoeker het my weer laat dink aan 'n hele paar jaar gelede. Mens vergeet mos van die lekker en die swaar wat jy gehad het as kind, totdat iemand die geheue weer bietjie losskud. PlaasJaap het dit reggekry. Ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/10/2010: Kombuistafel

LitNet 2010-10-01 Ons lewe begin onder 'n kombuistafel waarop alle voedsel voorberei word. Dit was so voor Noag, sal op die dag van die wederkoms ook so wees. In die plaaskombuis loop astrante werfhoenders op die klipvloer en krummels soek terwyl babas lekbekkend ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/10/2010: Tyd

LitNet 2010-10-01 Snaaks hoe vinnig die tyd omvlieg as mens nie oplet nie. Sit en kyk so met die boekedinge deur hoe 'n jongeling nou tot hiperster gevorder het so terwyl sy eie pa lank reeds daar is. En ek sit en dink terug aan die aand toe hy gemaak is. Doer in ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/10/2010: Suksesvol deur die dal van doodskaduwee

LitNet 2010-10-01 Ons het suksesvol deur die dal van doodskaduwee beweeg en bevind ons tans in Khartoum in Soedan. Ons verblyf in Aswan in Egipte het redelik lank uitgerek omdat die veerboot tussen ...
Top