Pasgelaai
Foto's: Ommietafel met skrywers
2010-10-01 Op 24 September het LitNet saam met die Taalmuseum Erfenisdag gevier met die Cultivaria-program: “Ommie tafel met stories”.
Foto's: Versindaba 2010
2010-10-01 Die jaarlikse Versindaba is vanjaar vir die eerste keer onder die vlerk van die US Woordfees op Stellenbosch aangebied. Op 17 en 18 September het digters van oral in die land byeengekom vir ’n onvergeetlike geleentheid. Die Protea ...
Vir Auntie Schwartz oor Francois Williams
2010-10-01 Auntie Schwartz, Francois can’t lose his cool on account of the fact that he is constantly without his cool. Every letter he writes he comes out punchin’ – a kickin’ an’ a screamin’ an’ a foamin’ at ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/10/2010: o eina
2010-09-30 as jy jou geskiedenis vergeet’t, toetentaal uit pas met wie jy was, as jou kultuur bestaan uit ‘n braaivuur, Simba tjips,
Brief aan Wilhelm
2010-09-30 Naand Wilhelm Ek is jammer ek het jou die laaste tyd so afgeskeep, maar vanaand het ek tog vir jou interessante nuus ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/09/2010: Lang John (L, P)
2010-09-29 Lang John lê al 'n ruk onder die kluite maar oor sy "wedervaringe" word daar nog dikwels gepraat. Dit vat nie lank voor iemand wat bekend is met hom vorendag kom met 'n: "Onthou jy nog die tyd toe Lang John dit of dat aangevang het" nie. En ...
Wat Suid-Afrika by Pole kan leer, en wat nie
2010-09-29 Warsawa is ’n moderne wêreldstad – terloops, die naam is nie Warsaw (Engels) of Warskou (Afrikaans) nie. Skou, oftewel beskou, soos in het gesien oftewel saw is ver verwyderd van die oorspronklike betekenis. Volgens die dosente by ...
red-winged starlings
2010-09-28 red-winged starlings they hang there for a moment like ninjas in an ang lee film pondering their brilliance the digital dusk on their wings and the parking lot below before unfreezing fast-forwarding up and away towards sleeping trees still to be ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/09/2010: Ter wille van oorlewing
2010-09-28 Subtitel: Afrikaanse bedelaarskultuur. Ek het myse kleintyd in die bos spandeer. Volgens Pa-HJ effens willerig grootgeword. Kyk ek na ‘n “survival” program. Die bosbewoner fluister in die mikrofoon, werskaf met sy mesapparaat, ...
Die familiesage as volksverhaal: Afrikanernasionalisme en die politiek van reproduksie in Marlene van Niekerk se Agaat
2010-09-28"Wat is die verhouding tussen “roman” en “nasie” wat in Marlene van Niekerk se Agaat aan die orde gestel word? Wat is op die spel in ’n “politieke” ontleding van Agaat en wel in die partikularistiese terme van Afrikanernasionalisme?"
Bokomo-brekfisbrief; 28/09/2010: Jorrie ...
2010-09-27 ... en ek wasvan middel'71-'73 pêlle en kollegas. Ek wasvroeg in die twintigs en hy so 'n jaar of drie ouer. Ons het daar in Skinnerstraat Pta in 'n staatsgehuurde woonstelblok gebly. Hy het 'n liggroen Datsun 1600 SSS met ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/09/2010: Ronald Aronson: Living without God
2010-09-23 'n Verwysing in Victor Stenger se The new atheism (SêNet, 12 Maart 2010) het my bewus van Ronald Aronson se boek, Living without God: new directions for atheists, agnostics, secularists and the undecided(Berkeley: Counterpoint, 2008, ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/09/2010: Ekologiegebed
2010-09-23 Suid-Afrika is tereg geskok en geskud deur die wildbaas-stropery. 'n Gepaste gebed vir ons almal is dié van Krister Sterndahl (Gebed uit vroeg-Christelike kerk, Wêreldraad van kerke,Cum Boeke: Ernst Conradie): Come Holy ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/09/2010: umZabalaza
2010-09-23 sou’k’t deegliker kon beskryf, beter uitdrukking aan emosie kon gee, was daar in vers maar net bietjie meer lyf, op pad na proteskunde nog ‘n halwe tree van rewolusie weet meerderheid veel min, NDR nie juis gesinsgesprekspunt ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/09/2010: Tweegesprek
2010-09-23 Dis fokken moeilik om heeldag te sit en woorde op ‘n skerm te laat verskyn. Ja, regtig. As jy my nie glo nie gaan sit voor jou rekenaar en skryf vir my 1 000 woorde oor die sekslewe van ‘n hommelby. Nie so maklik nie, is dit? Vir die ...
