Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 02/11/2010: Waar mense nestel

LitNet 2010-11-01 In my ander kombuis maak rothko-sonne inbraak deur die traliewerk, uitgeëet aan woorde by jou okkerneuthouttafel kraak ek weg in jou stoel. Skielik was jy nie meer nie Boes. Twee dae terug het jy nog verjaar. Uit die vier gaste was ek en ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/11/2010: Loopdop: Die boek

LitNet 2010-10-29 Jy weet wat ‘n loopdop is. Dis daai doppie wat jy vat wanneer jy agterkom dat jy totaal gekletter is en moet waai anders gaan daar probleme wees. Dis wanneer jouse liefie op ‘n sekere manier na jou kyk. Wanneer jou beste ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/10/2010: "˜k mien ma' net

LitNet 2010-10-29 doekoem, paljas, mtakattie, whoedoe, “who exactly is fooling precisely who?” waffer Mens word soe, oep en bloet, bedrieg, verneuk, ommie bos gelei, gefop, belieg, asof niemand’t ooit sou ontdek, verhul, allie euwels, ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/10/2010: Vrede, Sondaar

LitNet 2010-10-29 Jy vat mens ver terug. Mnr Bowie, daai paarties, die "Chinese braaie", die fondues, die katte knyp innie donker ... Ek onthou ene spesifiek want die dametjies het besonders baie moeite gedoen. 'n Doodgewone denim sou nie deug nie. Die ...

Andie Miller talks to Janet van Eeden about her anthology Slow Motion: stories about walking

Janet van Eeden, Janet van Eeden, Andie Miller 2010-10-29 Title: Slow Motion: stories about walkingAuthor: Andie Miller Publisher: JacanaDate of publication: 2010 ISBN: 97817700987010Click here to order Slow Motion from Kalahari.net! Short review by JvE Andie Miller’s collection of stories ...

Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd

Naas Ferreira LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-10-29

"Films het vir baie mense die Bybel as morele gids vervang en die skeppers van mites is vandag filmmakers wat hulle skeppings gebruik om die deur na die “ander kant” vir kykers oop te maak. Mites het mistieke, kosmologiese, sosiologiese en psigologiese funksies en beskryf die “reis van die held” om die “skat” te vind en na die mense terug te bring."

Bokomo-brekfisbrief; 29/10/2010: Reën

LitNet 2010-10-28 Die kerke was vol, selfs op weeksdae. Om te bid want die aarde is goed, maar die aarde is droog. En as mensekind nie meer weet watter kant toe nie dan smaak dit my wens hy hom altoos na sy Godheid. Die slim mense en sommige van die oues ...

Foto's: LitNet sien rooi by die Right2Know-optog

Imke van Heerden, Etienne van Heerden 2010-10-28 LitNet het op 27 Oktober betoog teen beoogde mediasensuur as deel van die Kaapse Right2Know-optog.

Bokomo-brekfisbrief; 28/10/2010: Hysbak ens ... of bieg as jy wil (SNL en die gewone)

LitNet 2010-10-27 Het haar die eerste keer in die hysbak gesien. Net gesien, al is die oë die oorsaak van vele netelige en goeie en later nare nagevolge. Ek onthou ek moes spaander want ek was laat en moes nog my vuurwapens (dis 'n rowwe wêreld hierdie, ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/10/2010: Stadsjapie op die platteland

LitNet 2010-10-26 9 maande op ‘n klein dorpie is te kort om gewoond te raak aan die verskille tussen die platteland en die stad. As gevolg van die Sishen-myn is hier buitengewoon baie jongmense en mens sien baie jong paartjies en hordes swanger vroue en klein ...

Bedanking by ontvangs van die UJ-Debuutsprys vir Skeppende Skryfkuns

LitNet 2010-10-26 Titel: Plaasmoord Outeur: Karin Brynard Uitgewer: Human en Rousseau ISBN: 9780798151160 Bladsye: 512 Klik hier en koop Plaasmoord nou van Kalahari.net! Niemand kon meer verbaas wees om hierdie prys te ontvang as juis ek nie. ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/10/2010: Ode aan Otto

LitNet 2010-10-25 Tien jaar gelede het jy as ‘n vrolike swart wollerige bondeltjie in my lewe ingebons. By die hondeskool was jy altyd die mooiste hond wat die meeste aandag getrek het. Jou opgewektheid en lewenslus het gemaak dat jy my baie keer amper ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/10/2010: Sakkie

LitNet 2010-10-22 Ek het al beduie van Sakkie. Maar min mense verstaan as jy moet staatmaak op blote beskawings. Sakkie was 'n staatmaker vir sy werkgewer. Harde werker wat begin het as petroljoggie en homself met sy eerlikheid en sy harde werk opgewerk ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/10/2010: 'n Huisie by die see

LitNet 2010-10-22 Aan die begin van elke jaar is die briewekolomme in tydskrifte gewoonlik vol klagtes van mense wat aan kusdorpe woon. Die geteem van Martie Martelgat oor familie en verlangse vriende wat nooit van hulle laat hoor nie, maar wat oor die Kerstyd ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/10/2010: Ouma en Oupa kuier op Kathu

LitNet 2010-10-22 Ons het altyd naby my skoonouers gebly, en kon dikwels kuier sonder dat ons in dieselfde huis hoef te bly. Ons was al saam met vakansie, maar noudat ons hier op Kathu bly het hulle kom kuier en twee weke saam in skoondogter (dis nou ekke) ...

In landsbelang - bloot nie boeiend genoeg nie

Nikki Lordan 2010-10-22 Quintus van der Merwe se jongste roman, In landsbelang, loop gevaarlik naby aan werklike politieke toestande in Suid-Afrika, veral in ag genome dat dit sonder die gebruiklike “alle karakters is fiktief” op die winkelrakke verskyn het. Johan Castelyn ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/10/2010: Die lewensredders

LitNet 2010-10-21 Ek het, ek reken, al my bydrae gemaak tot die najaag van die onbelangrike. Die vanuit retrospektiewe insig, mundane. So spandeer ek in my jonge dae ‘n jaar of wat in ‘n kusdorpie. In daardie dae ‘n patetiese gehuggie van ‘n ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/10/2010: Kiekies (met erkenning aan Lucas Maree)

LitNet 2010-10-20 Soek die naweek 'n spesifieke foto van 'n dol dag wat lank in die vergetelheid lê. En raak vasgevang tussen die hordes fotoalbums en die bokse vol "foto first" koeverte met stapels foto's in wat weggebêre is vir eendag. En soos die ...

Die Erfenisstigting herdenk ’n eeu van Afrikanerkultuur in Suid-Afrika

2010-10-20 Kort samevatting van ’n simposium ter herdenking aan die stigting van die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei 1910 Die simposium is deur ongeveer 50 persone bygewoon en was uiters geslaagd en prikkelend. Drie temas is aangespreek, naamlik ...
Top