In Hanover Park se plaaslike laerskool gryp die snoepie-juffrou ’n raserige seun aan die kraag en marsjeer hom na die hoof se kantoor.
Daar gekom kla sy oor die mannetjie se kru en platvloerse taalgebruik.
Terug op haar pos vra die hoof ’n verklaring vir die kru taal.
"Naai meneer," sê die mannetjie verontwaardig."Die ry by die snoepie was lank en die kinders het ongeduldig geraak toe sê ek maar net: "Naai man, you mustn't push!”
Groete
Johan Smit

