Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 19/11/2010: Pietertjie (SLP)

LitNet 2010-11-19 Ons sê maar Pietertjie, nè? Pietertjie het hier aangekom met vroutjie en kind in die doeke. Vroutjie met plakkies wat skeef uitgetrap was van baie loop. Kind met doeke wat mens kon sien jare laas bleikmiddel gesien het. Maar ek moet ...

Boekbekendstelling: Essie Honiball – Die ontwaking

Anoeschka von Meck Skrywersonderhoude 2010-11-18

Anoeschka von Meck gesels oor haar jongste boek, Essie Honiball – Die ontwaking.

 

Die musiek beteken nog iets: Bittereinder se ware verhaal

Annie Klopper 2010-11-18 ’n Ware verhaal Bittereinder Ek ervaar ’n onvermydelike behoefte om byna elke reël aan te haal in my dagboek, in my status updates op Facebook, in verjaardagkaartjies en grafredes. Die ritmes en lirieke is so sterk ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/11/2010: Die begrafnisgangers van Raithby

LitNet 2010-11-17 Dit was so hier met die draai van die eeu, toe ons op dié plekkie afkom, daar so knus genestel tussen die pragtige wynlandgoed net buitekant Somerset-Wes. Raithby is ’n klein gemeenskappie van bruin mense wat vir hulle ’n eie ...

Hoekom eggo jy my?

Jelleke Wierenga 2010-11-17

Sondagaand

Jelleke Wierenga 2010-11-17

Die vierkant van die wraak open 'n hele nuwe kultuur van misdaadfiksie

Madri Victor 2010-11-17 Pieter Aspe is al ’n handelsnaam in Vlaandere en Nederland. Met 27 boeke agter sy naam, verskeie vertalings en verkoopsyfers van meer as 1,5 miljoen het hy dáár geen bekendstelling nodig nie. Maar in Suid-Afrika is Aspe onbekend. Vierkant van die ...

Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe

Deborah Steinmair Resensies 2010-11-17

"Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak."

Bokomo-brekfisbrief; 17/11/2010: Vrouekrygers

LitNet 2010-11-16 Myse Liefie is op die oorlogspad. So in die algemeen. Dit gaan oor die regering, die bure, die honde en ek. Nie dat dit belangrik is nie, maar ek verduidelik maar hoekom ek hierdie stukkie skrywe. As sy bedonderd is, vlug ek en die bulhonde ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/11/2010: Terug in die mooiste, mooiste land

LitNet 2010-11-15 Na meer as 47 000 kilometers is ons uiteindelik weer terug in Knysna en lyk die meer vir ons selfs mooier as toe ons hier weg is! Ons laaste skrywe het ons uit Lusaka gestuur vanaf ’n PostNet-internetkafee binne-in ’n splinternuwe ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/11/2010: g'nsins 'n agenda

LitNet 2010-11-13 wis of onwis, kennis of onkunde, solank Mens net nie, Self-minagtend, Self-hatend, Self-destruktiewelik, te werk gaan, opereer, kapitaliseer, hart, siel en gees geweldig te lyf gaan, oorspronklikheid uitwis, vernietig, soos met ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/11/2010: Kraam droppels

LitNet 2010-11-13 In die huis mengel die koms van die derde kind. Die vrou wens die man dood. Hy vra vir 'n teken. En die zombie wat eet in die bome het sewe sakke doppruime onder ontydige beeswagters se neuse weggedra. Die buurman trap die man se ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/11/2010: a(w)u

LitNet 2010-11-13 ongeag Mens se strewe na suiwer mede-Menslikheid, al hunker Mens na volhoubaar Homo Sapiens Kwadraatskap, soos in Paradys, Jena, vir ewig en ewig kan voortbestaan, bly leef, mede-Mens liefhê, bemin, soos Mens Mens Self moet, ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/11/2010: Ja ek kan

LitNet 2010-11-12 Jy mag nie ’n digter se woorde begeer nie. Jy mag nie sy leksikologie begeer nie, ook nie ’n metafoor of muse, ’n prul of ’n praat, of enige ander poëtika wat aan hom behoort nie. Adriaan

Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Gustav Barnard reageer

Gustav Barnard, Gustav Barnard 2010-11-11 Gustav Barnard reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Met sy artikel oor Avatar maak Ferreira ’n belangrike toevoeging tot ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/11/2010: Platteland, FB

LitNet 2010-11-10 Ek hou meer daarvan om met FB te praat al is jy en Francois een en dieselle. Klein dorpies is dikwels 'n nagmerrie vir baie. As iemand van buite kom is hy dikwels 'n "inkommer" wat vinnig wil kom geld maak of kom verloor. Klein kusdorpies is ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/11/2010: Maya: Fliek op Potch

LitNet 2010-11-09 Nou moet ek eers seg dat my eerste ervaring van fliek tydens my laerskooljare in die Oos-Kaap was, my beste maatjie destyds se pa het die bioskoop besit … Ek dink my eerste herinnering aan fliek was met ’n Tarzan-fliek, die ouens ...
Top