Met al die oor-en-weer-stryery oor godsdiens, wetenskap en filosofie het ek daaraan begin dink om my eie opinie daaroor te vorm.
Te oordeel aan die getal boeke wat daar al geskryf is oor evolusie en intelligente ontwerp, het ek tot n moontlike slotsom gekom.
"Evolusie" lyk vir my waarlik asof dit ’n baie “intelligente ontwerp" is, of wat praat ek nou alles?
Cheers.
Jakkals


