Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 11/12/2010: Om lig te reis

LitNet 2010-12-10 In ons dae het mens swaar tasse skool toe gedra. My herinneringe aan my skooldae is van hoe ons elke oggend en middag swaar-dra-al-aan-die-eenkant ons tasse oor ons skouers agt blokke ver moes vervoer. Op hoërskool het ons ’n dik ...

Op soek na Leipoldt se oom Gert – ’n studie in historiese resonansies

Hein Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-12-10

"Teen die agtergrond van Wium van Zyl (1999) se opvatting oor die morele dood van Leipoldt se oom Gert onderneem ek in hierdie artikel, volgens die beginsels van die Nuwe Historisme, ’n soektog na die ou rebel by wie Leipoldt, soos hy by verskillende geleenthede beskryf het, die storie van 'Oom Gert vertel' gehoor het."

Bokomo-brekfisbrief; 10/12/2010: 'n Vlooi, die liefde en 'n bottel whisky

LitNet 2010-12-09 Voor enigiemand dink dat ek die kluts kwytgeraak het. Ja ek kan sentimeel raak. So met die nersderm langs. Sien, ’n bosluis het my gebyt. Nee, dit maak nie saak wáár die dêm ding my gebyt het nie. Magtag. In alle geval ...

Die aaneenvloei van herinneringe

Marthinus Beukes 2010-12-09

Bokomo-brekfisbrief; 09/12/2010: Boeke vir kindertjies

LitNet 2010-12-08 Ek lees dat die meerderheid kindertjies in hierdie land van ons nie eintlik kan lees nie. Daar is ’n skreiende tekort aan leesstof beskikbaar veral vir die plattelandse kinders. Ek behoort aan ’n boekklub en ons dames het besluit ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/12/2010: Die wonderlike, ongelooflike avontuur

LitNet 2010-12-07 Verlede jaar in April is die man en vrou vanaf Knysna via die Prins Alfredpas op pad na Uniondale. Hulle het stilgehou en die vrou het pas vir oulaas 'n Podocarpus falcatus, beter bekend as 'n kalander, 'n drukkie gegee. Die boom is meer as 650 ...

Diederick During (1917-1991) - 'n Ywerige verkenner op soek na 'n outentieke stem

Amanda Botha 2010-12-07 Diederick During – ’n Ywerige verkenner op soek na ’n outentieke stem Diederick During (1917–1991) se werk bied ’n oorsig oor die periode waarin hy geleef het en spesifiek hoe hy die sosiaal-politieke struktuur ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/12/2010: Beklee jouself volgens liggaamsbou, nie ouderdom nie

LitNet 2010-12-06 Die polemiek oor kleredrag en ouderdom hier op LitNet, het betrekking. Daar is diegene wat glo jy moet klere dra in lyn met jou ouderdom. Die “trend setters” blyk anders te dink. Kyk na enige modetydskrif, en jy sal vind oud en jonk ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-12-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/12/2010: Graffiti

LitNet 2010-12-03 Sit en wonder, hier waar "kuns" teen mure (gekke en dwase skryf hul name op deure en glase) half aan't uitsterf is: Wat het geword van behoorlike graffiti? Nee, nie die tipiese Kaapse "jou ma se ..." nie. Behoorlike proteskuns teen mure en ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/12/2010: Pille en my vrind J (bieg)(L)

LitNet 2010-12-03 Sit en gesels met my vrind oor die kuber en hy vertel hoe hy verlang na ons hier in Wonderland. Die waters waar hy moet duik is warm en baie blou en die Arabiere betaal goed, al is dit vrek warm as jy uitkom en al mag jy nie eens ʼn koue bier ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/12/2010: Ouderdomsgekkigheite

LitNet 2010-12-03 Ouderdomsgekkigheite Ek stem heelhartig met Geitjie saam oor mense wat nie volgens hul ouderdomme optree en aantrek nie. Daar is niks so kommin soos Mammie wat 'n "p....iepelmit" (minirokkie) aanhet en soos kleinsus probeer aantrek nie. Gooi ...

Op reis met 'n hond: 'n besonder belowende debuut

Louise Viljoen 2010-12-02 Ek het ’n keer die jong skrywer Kiran Desai, wat die Booker-prys gewen het vir haar roman The Inheritance of Loss, by ’n kongres hoor sê dat sy eintlik eers sukses behaal het toe sy alles oorboord gegooi het wat sy in skryfskole geleer het ...

Herinneringe ter besieling: dapperheid oor grense van tyd en plek

François Verster, François Verster 2010-12-02 In die voorwoord van Dapper kinders van Suid-Afrika noem die samesteller (wyle DJ Kotzé) daarvan dat “al ’n paar boeke in verband met die dapper kinders van Suid-Afrika verskyn [het]”. Die leser wonder waarskynlik: “Waarom dan nog een?” en ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/12/2010: Johan Wiese en musiek 2

LitNet 2010-12-02 Johan Nee, dalk het ons musiekgewys meer in gemeen as wat op die oog af so mag blyk. Die 50’s se musiek is bepaald ook vir my ʼn mylpaal, want dit is ook die tyd van die bop, twist en rock-n-roll. Die musiek van daardie era is meestal ...

Persepsies van hoe pa's by hul seuns betrokke behoort te wees

Jan Bodenstein, Awie Greeff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-12-02

"Die doel van hierdie eksploratiewe, kwalitatiewe ondersoek was om pa’s se persepsies van hoe hulle en ander pa’s by hul seuns se lewens betrokke behoort te wees, te verken."

Bokomo-brekfisbrief; 02/12/2010: Kobus - Pille en skildkliere

LitNet 2010-12-01 Beste Kobus, Ek bedank jou vir die opregte navraag aanrakende my skildklier. Kyk, op my ouderdom is ʼn ooraktiewe skildklier eintlik maar ʼn vulletjie vergeleke met die ander pyne en ellendes waarmee mens opgeskeep moet sit. Ek is na dese van ...

Verruklike teater tans te sien

Albert Maritz 2010-12-01 Van my beste oomblikke van vermaak het ek al op die planke van die Kleinteater by die Universiteit van Kaapstad teëgekom. It’s a Boy van Robert Kirby was so ’n besonderse ervaring. Ek onthou nou nog Maureen England se ou ...
Top