Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 14/01/2011: Lykwaak

LitNet 2011-01-13 My broer vertel my hy het op ’n tyd in Windhoek ’n bastervrou as sekretaresse gehad. Ja, hulle wil so op hul ras genoem word. Sy het baie dikwels met ’n blou oog of snywond by die werk opgedaag, want haar man, asook haar broer, ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/01/2011: Die Ingels darem ...

LitNet 2011-01-12 Dit was nogal snaaks om te verneem dat Maggie se wederhelfte na haar Engels as Eliza Doolittle-agtig verwys! Ek het al vele beskrywings na Engels-gestremde Afrikaners gehoor, maar dit is nogal ’n nuutjie! Ek en ’n spul vriende het ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/01/2011: Op reis maar oornag in die Karoo

LitNet 2011-01-11 Hierdie stukkie moes ek dalk eerder gestuur het voor die vakansie. Dalk sou dit iemand beïnvloed het om sy/haar vakansie te geniet van dag een af en om die reis na die see of binneland ook te geniet en nie te sien as ’n stuk dooie ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/01/2011: Haskwaan (L)

LitNet 2011-01-10 Jy weet mos maar hoe dit gaan as jy by ’n drankwinkel in- of uitstap. Alewig is daar ’n rondhanger wat jou sleeptong voorkeer vir kleingeld. Mens gee liewer nie want jy weet waar die geld heengaan en buitendien: Allpay gee sommer ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/01/2011: Dina se katjie

LitNet 2011-01-07 Hi Dina Ek is bly jy is so gelukkig met jou Kersgeskenk. Die dingetjie is baie cute. My dogtertjie het so maand terug besluit sy soek ’n troeteldier. Ma wil ’n hamster kry of ’n puppy of ’n kat. Ek soek nie ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/01/2011: Leeus en jakkalse

LitNet 2011-01-07 Dit was ’n plesier om deur die stil strate van Johannesburg en Pretoria terug huis toe te ry. Die bossies en gras op die sypaadjie oorkant ons is so hoog dat ’n leeu daar kan skuil. Na ’n middagslapie het ons motors in die ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/01/2011: 'n Skoon bladsy

LitNet 2011-01-07 Dis stil ... Daardie vakansietyd-is-verby-stilte wat neerdaal wanneer die laaste tranerige koebaai gesê is, die laaste gas gery het, en die laaste koppie gewas en weggepak is. Weliswaar het ons hierdie jaar meer van die kuierwerk gedoen. ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/01/2011: Les opsê

LitNet 2011-01-06 My oorlede ou moeder (1910-2001) het ’n hele aantal sêgoed gehad wat sy soms gebruik het. Daar was ook ’n versie wat ek darem nog min of meer onthou, wat sy seker op skool in Sub A (graad 1) geleer het. Dit is in Hollands, want ...

Alzheimer

Izak du Plessis 2011-01-06 Alzheimer In oupa Jaap se kop het stories tougestaan om deur die drukgang van sy mond te stap As die dag uitgemelk en uitgevreet op stal was het hy hulle deurgejaag tot by die enemmeltafel op die stoep My hart het tiet getrek vir hierdie ...

LitNet-spens: Monoloog uit Mies Vinter

LitNet Drama 2011-01-05

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Die son skyn in Suid-Afrika

LitNet Drama 2011-01-05

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: "Koop my blomme" uit Dubbeldop

Hennie Aucamp Drama 2011-01-05

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Bokomo-brekfisbrief; 06/01/2011: Arm man se huis en arm man se kos

LitNet 2011-01-05 So ’n ruk gelede staan en gesels ons eendag en sonder dat ek kan onthou hoe dit gekom het, praat ons van arm mense. Hier word bedoel arm en nie sukkelaars, slonskouse en slordige mense nie. Net mense wat arm is en ordentlik daarby. En net ...

Tydelose gety: Ondenkbaar om na sestig verlief te raak?

Marius Crous 2011-01-04 By die lees van elke nuwe bundel van Lina Spies is dit altyd opvallend watter issue haar na aan die hart lê en wat in daardie spesifieke bundel verken gaan word aan die hand van ’n teologiese werk wat oor die kwessie handel. In haar vorige bundels ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-01-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Die Profeet, The Year in Quotes: 2010, ’n Mondvol lekker, Boerumoer – Oom Gysbert se dorpstories, Agency Blue en Moemin se verjaardag. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by ...

Bokomo-brekfisbrief;05/01/2011: Wense vir 2011

LitNet 2011-01-04 Aangesien ons in ’n siek en onvolmaakte wêreld bly, is ek realisties en is my wense vir 2011 net die volgende: Minder haat en nyd. Minder wreedaardige moorde, kapings en rooftogte. Minder kindermishandeling, molestering en ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/12/2010: Mossievroutjie se amperse ellendige einde

LitNet 2010-12-23 Onder die dak van ons huis is ’n mossienes wat al ’n hele paar seisoene deur dieselfde paartjie gebruik word. Waar ander mense met mag en mening die neste verwyder en gate toestop, ongeag of daar kleingoed in die nessie sit en vergaan ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/12/2010: Om 'n mens te wees

LitNet 2010-12-22 Hier op die lessenaar staan ’n klein moderne keramiekpoppie met groot plat voete. Sy eienaardige gevreetjie fassineer jou, die ogies is kraletjies wat rond beweeg, maar is bo-op die kop geplaas, sodat hulle nét boontoe kan kyk. Saam ...

LitNet Akademies Jaargang 7(3) - Desember 2010

2010-12-21 LitNet Akademies: Desember 2010 Jaargang 7(3)
Top