Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 26/05/2010: Soweto se bloed is blou!
2010-05-25 Alhoewel ek verlede week gekla het oor die tekort aan rugbykaartjies vir die Super 14 semi-finaal by die Orlando-stadion, kon ek na baie moeite daarin slaag om wel vier kaartjies in die hande te kry. Ek bly sowat twintig minute van die stadion, ...
Missing the next level: Zef and Die Antwoord
2010-05-25 It is difficult to write anything meaningful about the zef-rap phenomenon now, when it has ceased to be interesting. This is a pity, since Die Antwoord and Jack Parow are the first remotely relevant white South African pop acts in over twenty years. ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/05/2010: Die Bees se naam is Belsebul
2010-05-24 Ek
Bokomo-brekfisbrief; 24/05/2010: Hans (L)
2010-05-23 Soos gesê, Hans is nie sag op die vrouens in sy lewe nie. Sy kinders moes van kleins af leer om hard te werk, en as ek hulle vandag beskou dan dink ek tog dat Hans tog 'n punt beet het. Die ergste wat hul oorgekom het was eelte op hul hanne. ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/05/2010: Vernie Plaatjies
2010-05-22 Afrikaans het hierdie week 'n groot digter verloor: Vernie Plaatjies, 47, gebore op Bredasdorp, gestudeer aan UWK, skoolgehou oralste op die Kaapse Vlakte. Uit een van sy ongetitelde gedigte, wat ek uit die destydse Die Suid-Afrikaan onthou: hier ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/05/2010: Betty
2010-05-21 Betty, Dit is nie haar regte naam nie, ek verswyg dit eerder ter wille van haar nagedagtenis en moontlikeoorlewende vriende en familie. Haar ma was Sjinees en volgens wat ek gehoor het was haar pa 'n kleurling, maar dit is nie seker nie ...
Ons was maar nog altyd zef
2010-05-21 Ons nasie was maar nog altyd zef. Maak nie saak hoe lanie ons dink ons is nie, ons is zef. Toskaanse huise, groot diamante en Toyota Prado's is net so zef soos fur op die dashboard, daai juweliersware wat jy by Edgars koop, opgewarmde Datsuns ...
LitNet-spens: Monoloog uit Yerma
2010-05-21Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Twee lampe
2010-05-21Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Bokomo-brekfisbrief; 21/05/2010: As jy nie weet van Nommer 7 nie dan sal dit dalk help as ek byvoeg: Oom Tas
2010-05-21 Of die ou met die hoed? Nie? Wel, Dolf het vir Oom Tas goed geken. Sover ek weet die enigste vyf liter glaskan steeds op die mark. Baie goed om die waarheid te sê. Of moet ek sê: Te goed? En enigiets met 'n "te" aan buiten te voet en te ...
Raadslid Hamersma: Om die reis na demokrasie te herleef is nodig
2010-05-19 Toe dié satiriese roman op my leestafel beland, besluit ek om eers met juffrou H te gesels, net ingeval ek nie so op hoogte is met die genre as wat ek wil glo nie (juffrou H synde ’n selferkende kenner op die gebied van satire).
Bokomo-brekfisbrief; 20/05/2010: Die Rooi Masjien
2010-05-19 Ek hou van koffie. Gewone koffie. Sonder aanmaakselgeure of fieterjasies. Egte regte koffie. My vrind Andries maak lekker koffie in sy koffieshop. Maar dis nie my koffie nie. Ek soek van my eie. Ek is soortvan besitlik in die rigting. ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/05/2010: Die toppunt van zef
2010-05-18 Ek beskou myself as ‘n evolusionêre Afrikaner, murg en been (let wel, nie revolusionêr nie). Ek het al die nodige behore wat van my ‘n stoere boer(vrou) maak. My oupagrootjies was gerekende manne onder die Boere, en ek ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/05/2010: Hans (1)
2010-05-17 Hans Julies. Harde bakleier, harde werker, nog harder werkgewer en, wel, nie so sag op sy vrouens nie, maar dis 'n ander storie op sy eie. Hans het nie gister geleer hoe om met 'n Stihl of Haskie of ander kettingsaag te werk nie. Hy is gebore om ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/05/2010: Tiep
2010-05-14 Dis mos iets wat ons moderne mense nie meer doen nie. Of doen ons dit dalk net waar almal nie
Bokomo-brekfisbrief; 16/05/2010: Hamdrilah
2010-05-14 al issit Athlone-tweelingtorings, al issit Satan, bergman met horings, al issit kolonialisme, slaaftyd, apartheid, pejorativeer-, diskrimineer-mentaliteit, superioriteit, korruptheid se phêla-tyd sal ons nog baie lank onthou, miskien nie ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/05/2010: 'n Storie, oor "˜n koning
2010-05-14 Eendag was daar (oukei, lank gelede) ‘n baie goeie koning. Die koning was baie lief vir sy hele volk. Sy onderdane het hy ook altyd met respek behandel. Tog was hy streng met diegene wat die wette oortree het. Die oortreders se straf was ...
LitNet Akademies-onderhoud: Pierre de Vos gesels met Jaco Barnard-Naudé oor die politiek van broederskap
2010-05-14Jaco Barnard-Naudé se artikel “Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys” het pas op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Pierre de Vos het met hom gesels. ...
Identifisering met die held en die emosionele betrokkenheid van kykers by rolprentdramas
2010-05-14"Die outeur van hierdie artikel het 270 riglyne en tegnieke vir die skep van effektiewe identifikasie met karakters uit bestaande bronne geïdentifiseer. Hierdie riglyne en tegnieke is breedweg in vyf kategorieë ingedeel, naamlik: behoeftes, motiverings en doelwitte; persoonlikheidseienskappe; fisiese eienskappe; omstandighede; en handeling."
