Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 03/03/2011: Niekie van den Bergh …
2011-03-02 … het op ‘n kol ‘n briljante voorstel gehad; hy het gesê Afrikaners moet Engels in die Skotse aksent leer. Voer Skotse onnies in of stuur van ons onderwysers in die vak Engels soontoe of so-iets sodat ons uiteindelik ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-03-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Die reuk van koffie, Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary, Wanpraktyk, Visums by verstek, Onversadig en Die avonture van Alice in Wonderland Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou ...
Cook with 7de Laan will bring great delight to the lover of food and TV
2011-03-01 Viewers of the popular soapie 7de Laan on SABC2 can really feel at home with the cookbook Cook with 7de Laan and can reconstruct the dishes they see in this TV programme in the comfort of their own kitchens. The seven main actors from the ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/03/2011: Volkswagen Kombi
2011-03-01 Vertel P vir my van die dag toe hy by sy voertuig kom, en ek weet regtig nie of hy besig was om net nog ’n stadslegende te begin nie: Want P ry ’n voertuig wat gesog is waar dit die vervoer van massas mense aanbetref: Volkswagen Kombi....
The King's Speech: 'n Pragtige, menslike drama
2011-03-01 The King’s Speech Regisseur: Tom Hooper Kamerawerk: Danny Cohen Rolverdeling: Colin Firth, Geoffrey Rush and Helena Bonham Carter Looptyd: 118 mins Agter die baie bekende historiese gebeure van die abdikasie van koning ...
Die minagting vir die boekeblad by Media24
2011-03-01 Natuurlik sal daar goeie en mooi verduidelikings wees dat hierdie eintlik ’n verbetering is. Maar die punt is dat hierdie saak eintlik nou al ’n baie lang aanloop het. Destyds, toe Peet Kruger weg is by Beeld om na al die koerante ...
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans
2011-02-28"In hierdie artikel word die funksionalistiese vervreemdings- en domestikeringsbenaderings bespreek as basis vir die motivering vir die gebruik van parateks in oorwegend vervreemdende doeltekste, met spesifieke fokus op Die Agterhuis."
Bokomo-brekfisbrief; 28/02/2011: Delwery
2011-02-25 Oom S is ’n legende in sy geweste. Om verskeie redes waarop ons nie in detail gaan ingaan nie. Een van die redes egter is dat hy ken van die vroulike viagra: diamante. Hy het grootgeword as ’n delwerskind en ek het ’n vermoede ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/02/2011: Maar Jaco ...
2011-02-25 ... dis ‘n feit! Die feit dat daar elf amptelike tale is, is ‘n grap. Jare gelede, met ‘n politieke gestryery gedurende ‘n braai (wat is nuut?) op ‘n vriend se plaas, en waar ek weer die enigste sogenaamde verkrampte ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/02/2011: Englikaaps
2011-02-25 Ek het verlede week ’n wyle in die Kaap deurgebring. Ek was die meeste van die tyd by ’n paar kampusse en spesifiek die Universiteit van die Wes-Kaap gewees. Aangesien ons so rukkie gelede ’n indiepte gesprek oor Afrikaaps op ...
YouTube-onderhoud: Jannie Hofmeyr gesels oor LitNet Akademies
2011-02-24 Jannie Hofmeyr, ’n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan, sy liefde vir Afrikaans en die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling . In Deel 1 beantwoord ...
Ou man tussen die riete van agterdog
2011-02-24 Ou man tussen die riete van agterdog Sit die groente-skrapertjie eenkant, trek my voorskoot uit – die geskilde komkommers en appels lê op die kombuistafel en die lig weifel tussen stoel en deur. ek karteer die nuwe pad na die ...
Lima
2011-02-24 Lima Peru probeer om te vergeet waarsku die stad om lig te loop want ek wil die kind op die sypaadjie nie sien nie gesig versluier agter vuillug garúa probeer om te vergeet die koue kind ruik Mercado del Indios se alpakkatruie en musse ...African Library: Beneath the Lion's Gaze by Ethiopian author Maaza Mengiste
2011-02-24 This recently published (2010) novel by an Ethiopian author re-envisions an earlier period of revolutionary activity in the more northern parts of our continent, viz the toppling in the early 1970s of the Emperor Haile Selassie ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/02/2011: heita
2011-02-24 sonner’m koddig, snaaks te wees, t’leef, vitaliseer, t’probeer Leef, ‘s ’n groot Saak, Geskied’nis, kort storie oor ’n lang Storie, vrae, veel meer as antwoorde Mens se rot-resies, toeg’wydheid, ...
Kuns as belegging en avontuur
2011-02-24 Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/02/2011: Loopdop - Profetiese redes
2011-02-23 "640K ought to be enough for anybody." (Bill Gates 1981) Ter wille van agtergrond: Die maandelikse braaiery op my agterstoep. "(Hik) Ek (hik) sheg nou vi-jou (hik) hie-komme-deng ... " Vuil Piet se tong sleep ’n brannewynsleep om die spasies ...
