Pasgelaai
Smeer die Weerlig dreun van energie
2011-03-30 Smeer die Weerlig Willim Welsyn Klik hier en koop Smeer die Weerlig nou van Kalahari.net! Dit was my tjommie Korff wat dit seker die beste opgesom het: “Jis, Willim verbeter darem myle met elke album, huh?”. This is true. ...
Toe dit nog vroeg was: antropologie in versvorm
2011-03-29 Mari Grobler se derde digbundel sentreer rondom die leefwyse van die vroeë San- en Khoi-bewoners van Suidelike Afrika – iets wat reeds gedeeltelik in haar bundel Eggo’s in bewolkte water (2004) figureer. Daarmee verbreed sy die relatief klein ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/03/2011: Donkies die rus......
2011-03-29 Hier bokant toe, so net so doer duskant Twyfelfontein se wêreld daar in Damaraland, op 'n Saterdagmiddag, ry die manne met hulle Cruiser op pad na êrens en kom by 'n toe plaashek aan en voor die hek staan 'n donkiekar met donkies en ...
Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff: Pa's se betrokkenheid by hulle seuns
2011-03-29 Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff oor hulle artikel “Persepsies van hoe pa’s by hul seuns betrokke behoort te wees” in LitNet Akademies. Julle navorsing vul beslis ’n ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/03/2011: Viniel
2011-03-28 As jy ooit iets met Oesterland of hierdie geweste te doen gehad het sal jy weet van Rob. Rob van Rooyen. As jy jou lewe of jou vrou s’n wou verseker het jy mos maar na Rob toe gekom. Hy het jou geken van jou eerste voorsaat af en het genoeg ...
YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies
2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...
Bokomo-brekfisbrief; 28/03/2011: Doer in die Kaokoveld ...
2011-03-25 Ou Willem kon sy dop gooi en hy kon hom vat ook. So haak hy daar by Welwitschia die dag vas en gaan aan't suie tot dit toemaakuur is en toe is hy in sy bakkie daar weg plaas toe ... maar hy ry omtrent alles raak en op die ou end trap die sersant ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/03/2011: Stagneer
2011-03-25 Ek sit aan tafel by die skool-reünie. Almal om my spog met hul grade en avonture van ’n leeftyd, man van die soort wat jy net van lees in daai adventure magazines op die CAN-rakkie. Dit voel asof my keel toetrek en die wynfontein lyk ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/03/2011: Loutere dwaasheid?
2011-03-25 Zero het soggens met haar Tata werk toe gegaan. In die biblioteek het sy agter die skerms verdwyn. As jy in ’n biblioteek werk, so is gesê, moet jy lief vir mense wees. Sy was nie. Sy was lief vir boeke. By die werk het masjiene al ...
Margaret Bakkes
2011-03-24"Margaret is een van die min ouer skrywers wat gesag en bewondering by jong lesers afdwing, en generasies van bewonderaars daag op by geleenthede waar sy praat of waar daar oor haar werk gepraat word."
Bokomo-brekfisbrief; 25/03/2011: Die trein en die skouhaan
2011-03-24 Wie van julle ken van treinry in ou Suidwesterland? Dis nou in die jare vóór die mensdom vir mekaar kwaad geword het en die goeie GE-diesels geruil is vir Sjinese drek wat meer staan as loop? Die treindienste was mos maar fyn ...
Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Paul Blom reageer
2011-03-23 Paul Blomreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A Senekal. ...
Oom Anton by die see is meer as die Woordfees se beste produksie
2011-03-23 Oom Anton by die see (Tsjechof in Jalta) deur John Driver en Jeffrey Haddow – vertaling deur Alewyn Lee Regie: Juanita Swanepoel; vir Die Klein Libertas-teater Met: Waldemar Schultz, Johann Nel, Francois Toerien, Esther von Waltzleben, ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/03/2011: Meidjie
2011-03-23 Tyd se gang het van jou ’n winkelhaak gemaak. Jou agterkleindogter Neleha was net te laat vir jou slaaptydstories. Deur die geslagte heen het ons jou oë verloor. Jou agterkleinseun Armandt se oë kan amper praat as sy wenkbroue ...
Van hip-hop tot hippie-hophop en pôpô
2011-03-23 Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.
Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Martjie Bosman reageer
2011-03-23 Martjie Bosmanreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A ...
Wilder as die Wildtuin groei geleidelik op die oor
2011-03-23 My gemengde gevoelens veroorsaak dat ek moeilik aan dié resensie begin skryf. Maar hoe dan anders as gemengde gevoelens oor ’n vars mengsel gevoelens?
