LitNet2011-04-18
Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...
LitNet2011-04-15
Kyk, hierdie dorpie het baie meer boeke as mense. Daar is tienduisende boeke in ’n aantal boekwinkels, tot party versamelstukke is beskikbaar. So, as jy op soek is na ’n spesifieke boek kan jy gerus hier ook navraag doen. Die dorp is ...
LitNet2011-04-15
Beste Klaas
Man, dis mos waarvoor SêNet daar is – sodat ons kan kibbel, stry, mekaar slegsê, debatteer, en struwel. Dis waarom ek en Kobus mekaar so nou en dan aanvat. Dink net watter plesier ons ou spulle aan Maggie verskaf. My ...
LitNet2011-04-15
Daar is drie dinge waaroor ek so by myselwers oor die wêreld wonder:
1. Waar kom al die mense vandaan?
2. Waarheen is hulle almal op pad?
3. Hoekom nooi niemand my saam nie!
Suurlemoen
2011-04-14’n Swart student in haar vierde jaar kom die afgelope week na my toe met ’n eenvoudige versoek: “Dok, kan jy my asseblief help om Afrikaans aan te leer? Die taal is so mooi, en ek voel dit sal ’n bate ...
LitNet2011-04-14
Riana Scheepers ek dink niks minder van jou as voorheen oor jou gruwelike woord nie. Ag natuurlik is dit ’n vieslike woord en ek voel net soos jy daaroor, maar selfs vir my is dit in konteks net eenvoudig soms so snaaks. Per toeval is dit ...
LitNet2011-04-13
Hierdie storie kon eintlik maar op enige van ons ou land se klein plekkies gebeur het. Oral kry jy mos hierdie besondere plaaslike karakters wat ’n groot invloed op hulle gemeenskap gehad het en so ’n man was Johannes Bok. Soos dit ...
Deborah Steinmair2011-04-12Toe ek baie jonk was, het ek vir ’n Amerikaanse sielkundige gewerk wat motiveringskursusse by sake-ondernemings aangebied het. Volgens dr Cook was die grootste gaping tussen die Eerste en Derde Wêreld hul persepsies ...
LitNet2011-04-12
Onlangs van die wa afgeval? Roep hokaai en kyk wat gebeur. Alvorens jy jouself optel, afstof en die wa probeer inhardloop oorweeg bietjie daardie wa. Hoekom, byvoorbeeld, is die vrag nie genoegsaam beveilig nie? Maar belangriker nog, waarheen ...
LitNet2011-04-11
My naam is Valcro en ek is net agt wekies oud. Ek woon saam met my ouers in ’n kompleks. Ons posseëltuintjie met sy lekker plante is vir my soos die hemel, veral wanneer ek die groen goedjies so uitgrawe, dat jy net grond sien spat. My ...
Helené van Tonder, Helené van Tonder2011-04-11Helené van Tonderreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Met die lees van Lategan se artikel het ek opnuut stomgestaan ...
Nadia Marais, Nadia Marais2011-04-11Nadia Maraisreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Fronese1 en die veelduidigheid van tekste Inleiding Bernard Lategan huldig ...
LitNet2011-04-08 My prediker my hoogleraar in fiksie het my gewaarsku teen vrypostige voëls wat op niksvermoedende koppe kom kak in die skadu & skuilte van bome & inbreek op die orde om nes te skop in ’n strooikop- ...
LitNet2011-04-08 Ek het vandag uitgevind dat die Afrikaans vir ‘n mop, dweil is en ‘n tjop is ‘n kotelet. Gebruik enige iemand OOIT daardie snaakse woorde? Mooi woorde is rondomtalie en kakofonie en lelike woorde is trassie en tros. Ek moet ...
LitNet2011-04-08 In Hanover Park se plaaslike laerskool gryp die snoepie-juffrou ’n raserige seun aan die kraag en marsjeer hom na die hoof se kantoor. Daar gekom kla sy oor die mannetjie se kru en platvloerse taalgebruik. Terug op haar pos vra die hoof ...
Phillippa Yaa De Villiers2011-04-08What made you fall in love with books – and how did it happen? Loving reading is as natural as walking. I can't remember learning to read. I was sort of an only child, and I felt lonely at night. I would crawl into my father's bed and lie ...
2011-04-07Wannie Carstens het ’n gesegde dat “Afrikaans is nie vir sissies nie”. Wel, ek kan byvoeg: teksredaksie ook nie. Oor jare heen moes opleiers van tekspraktisyns, maar ook tekspraktisyns wat in Afrikaans wou werk, staatmaak op hulle eie aantekeninge ...
Albert Maritz, Albert Maritz2011-04-07Romeo and Juliet deur William Shakespeare Director: Geoff Hyland Teater: Universiteit van Kaapstad Kleinteater met studente van die Departement Toneelspel:Bianca Flanders; Ceire Pearson; Rebecca Makin-Taylor; Phumelele ...
Ingrid de Kok2011-04-07The owl and the swan For AK and JS A spotted eagle owl swooped on to his Cape Town roof like the vengeance of the Lord, sat there silently for ...