Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 11/05/2011: Joernalistiek en skeppende skryfwerk

LitNet 2011-05-10 John Stuart Mill (1806-1873): "Writing for the press, cannot be recommended as a permanent resource to any one qualified to accomplish anything in the higher departments of literature or thought: not only on account of the uncertainty of this ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/05/2011: Die Royal Wedding

LitNet 2011-05-09 Die TV-uitsending het al om negeuur die oggend begin en was ’n lang, uitgerekte en by tye ’n vervelige affêre. Veral die eerste ruk was daar byna niks om mens te prikkel nie. Net af en toe het daar ’n motorkar aangekom, of ...

LitNet Akademies: Neels Jackson gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberige oor misdaad en ongelukke

Neels Jackson, Neels Jackson 2011-05-09 Neels Jackson reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...

LitNet Akademies: Cas Vos gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke

Cas Vos, Cas Vos 2011-05-09 Cas Vos reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/05/2011: En toe pik die hen my!

LitNet 2011-05-06 Adam: HJ, wat gaan met jou aan? HJ: Niksie. Hoekom? Adam: Jy lyk beswaard. HJ: Ek is moer toe gestuur ... Adam: Hehe! Hoog tyd! En deur wie nogal. Nogal. HJ: Henn. Adam: Nou, jy het dan seker iets verkeerd gedoen of hoe? HJ: Nee, ek het ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/05/2011: My eie opinie

LitNet 2011-05-06 Met al die oor-en-weer-stryery oor godsdiens, wetenskap en filosofie het ek daaraan begin dink om my eie opinie daaroor te vorm. Te oordeel aan die getal boeke wat daar al geskryf is oor evolusie en intelligente ontwerp, het ek tot n moontlike ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/05/2011: Kwantum-begrip

LitNet 2011-05-06 Max Plank se kwantumbegrip is kwantitatief-wiskundig, esoteries slegs verstaanbaar deur die met ’n leeskennis van differensiaalrekene. Smuts en ander se holisme koppel nie regstreeks (minstens nie deur hulle nie!) met die kwantum-spronge ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/2011: Pieter soek nog liedjies

LitNet 2011-05-05 Terwyl ek angstig en ONGEDULDIG wag dat Nick Taylor of een van julle vir my lei na “Ten T0housand Feet”, verskaf ek ’n lysie van die ander sestiger-, sewentiger-jare se liedjies waarna ek op soek is, wat ek gehad maar met die tyd ...

’n Bydrae tot die rangordebepaling van akademiese tydskrifte

Machteld Strydom LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-05-05

"In hierdie artikel word ’n algoritme beskryf wat poog om uit verwysingsdata ’n maatstaf van die invloed van ’n tydskrif in die akademiese omgewing te bepaal."

Musiek-en-liriek-man, Hannes Beukes, oorlede

Johann P Boshoff In memoriam 2011-05-04

IN MEMORIAM: Hannes Beukes (15 November 1955 - 29 April 2011)Mnr Hannes Beukes, in die vroeë 1980’s ’n bekende komponis en liriekskrywer in die Afrikaanse musiek-en-liriek-beweging, is op Vrydag 29 April op die ...

Ag, anderkant Freud

Waldemar Gouws 2011-05-04 Ag, anderkant Freud “Jy is jou tyd ver vooruit,” het hulle vir my gesê terwyl ek op sterwe lê, en vir my ’n pikswart plasmaprent van die swaartekraggat gewys – en neerhalend vertel van ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/05/2011: Spoke en die bowe-natuurlike ...

LitNet 2011-05-04 Ek is ’n kenner van spooksels. My werk binne die korporatiewe wêreld, met rekenmeesters, produksiebestuurders, chemici, ingenieurs en diesulke virtueel-spirituele dinge vorm die grondslag van my kennis van die fenomeen. Dan het ek ook ...

Die beginsel van stof – besonder verwikkeld en ryk

Helize van Vuuren, Helize van Vuuren Resensies 2011-05-04

“Hier is ek nou terug/ uit die seisoen van verstrooiing” vertel die digter in sy jongste bundel, met “’n doos vol woorde gepak gedun uit verse/ oor die jare”. Hierdie verse is soos ’n “vel van onthou”. Die bundeltitel word verduidelik in die prosagedig “(toe ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/2011: Boelies van groot en klein

LitNet 2011-05-03 Vanaand gekyk na die program Robinson Regstreeks op KykNET. Freek het ’n onderhoud gevoer met oa ’n jong seun en sy pleegsorgma. Die mannetjie noem toe dat hy deur ’n seun geboelie is wat ek aanneem groter is as hy. Net daar dink ...

LitNet-spens: Stad sonder mure

Theo de Jager Drama 2011-05-03

’n Gesprek tussen twee vriende (’n kranige ginekoloog en ’n gestremde oud-rugbyspeler) waarin die tergendste vrae oor die dood, selfmoord en selfmoordhulp onder die loep geneem word.

Lig wankelend: Aan almal wat die metafisiese smart ken

Danie Botha Resensies 2011-05-03

In 1939 skryf NP Van Wyk Louw oor die gunstigste geestesgesteldheid om verhoogtoneel werklik te waardeer. Sy woorde kan ’n mens ook van toepassing maak op die lees van hierdie roman. Watter mense sal dit waardeer?

Bokomo-brekfisbrief; 03/05/2011: My liefie en die simmetrie van ornamente

LitNet 2011-04-29 Ek: Liefie, lees hier. “Women have more orgasms during sex with men who are more symmetrical.” Die ou reken dat die liefde meer gedy wanneer dinge simmetries is. Jy weet, in verhouding soort van. (1) My Liefie: (Sug) Jy is alweer ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/05/2011: Loopdop: Syfermense

LitNet 2011-04-29 Ek het my lewe lank ’n heimlike wantroue in syfermense. Verstaan my goed, van my beste vrinne is syfermense. My Liefie is ’n syfermens. Wantroue is miskien nie die regte woord nie. Miskien is ek net versigtig vir syfermense. Die beste ...
Top