Pasgelaai
Deugde en karaktersterktes as voorspellers van akademiese prestasie
2011-05-19"Die doel van hierdie studie was om empiriese data rakende die verhouding tussen akademiese prestasie en Peterson en Seligman (2004) se deugde wysheid en kennis te verskaf terwyl daar vir intelligensie gekontroleer word."
Let me in se uitstekende verwerking lok spannings"junkies"
2011-05-17 Regisseur: Matt Reeves Kamerawerk: Greig Fraser Rolverdeling: Kodi Smit-McPhee, Chloë Grace Moretz, Richard Jenkins, Elias Koteas Looptyd: 115 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 6 Mei 2010 Die idee van ’n verhaal oor ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/05/2011: Afrikaans
2011-05-17 Dikwels hoor mens die bewering dat Afrikaans nie sal uitsterf solank mense nog die taal praat nie. Wel, hulle praat hom al klaar nie meer nie: ’n Rugbykommentator sê nou die dag “hierdie wedstryd gaan opleef tot ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/05/2011: Grasuilvere
2011-05-17 (13 Mei 2011) Kort voor winter in die weide kry bankkrotbosse baard, grashalms dra goue linte en die rante se basterrooibosse gooi saad. Op die ploeglande hadida vrouens tussen koolkoppe. In Wessies hou ek stil by Fisherstraat 96 om te vra vir ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/05/2011: Vyf gesprekke. Gesprek 1 ...
2011-05-16 Nie dat dit belangrik is nie, maar dit is die jaar 1786. ’n Gesprek met my vriend, die eens priester en nou barrister Jakub Waters, se vader. Die handelaar Petruys Waters. My naam is Guielme Jonas Moot en ek is ’n sizar aan die kollege ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/05/2011: Vrydag die 13de
2011-05-13 Omdat dit Vrydag die 13de is, voel ek mens kan dalk ’n bietjie humor vir die bygelowiges gee. As jy “ horror movies” gaan ontleed, sal jy ’n paar reëls kry wat jy moet nakom om nie deur die moordenaar met die masker ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/05/2011: sjamaan
2011-05-13 teen helling draai Mens, voor Mens grot ingaan, Eerste Mens se laaste vesting, kasteel, skuilte, prehistories inrigting, sjamaan-ateljee, studio, figure teen rotswand, op mees geskikte plek, begin Eerste Mens eerste keer eerste lyne trek, ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/05/2011: Cornelius - intelligente evolusie
2011-05-13 Heita, my ou maat. Daai laaste brief van jou het nou regtig lekker gelees. Jy weet, hierdie Jakkals probeer nie om slim te wees nie, maar ek het nogal oor die evolusie gedink, of dit intelligent is of nie. As maatstaf vir die "intelligente ...
Fotoblad: Protea Outeursfunksie
2011-05-12Protea se jaarlikse Outeursfunksie het Saterdag 7 Mei op Delheim plaasgevind.
Bokomo-brekfisbrief; 13/05/2011: 24.com, letterdash
2011-05-12 Letter Crash Boom Bang! ek sê maar net. op SêNet. en stel ’n luisterliedjie voor, om die webspasie reg te toor: groetevrinnelik, kammakazi
Bokomo-brekfisbrief; 12/05/2011: Appels is so lekker!
2011-05-11 My dag bestaan op die oomblik uit baie ure voor die rekenaar sit met navorsing doen en daarna die opskryf (optik?) van ontledings en gevolgtrekkings. Om dus te ontspan is dit vir my lekker om nie in die studeerkamer voor die rekenaar te sit nie. ...
New from NB Publishers: Rugby in Our Blood
2011-05-11 Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...
Die eerbare uitweg
2011-05-11 Regisseur: Richard J Lewis Kamerawerk: Guy Dufaux Rolverdeling: Giamatti, Rosamund Pike en Dustin Hoffman Looptyd: 134 min Hoe oordeel ons mense? Aan hul dade (ook wat hulle nié doen nie)? En indien wel, oordeel jy iemand aan sy ...
Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van 'n buitestander
2011-05-11"Die resultate van die ondersoek, die publikasies van Polebridge Press en die “On the road”-seminare dra by tot broodnodige gesprekke in die VSA oor die rol van godsdiens in die samelewing."
LitNet Akademies: Herman Wasserman gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke
2011-05-11 Herman Wasserman reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard ...
