Pasgelaai

Brekfisbrief; 03/06/2011: MaanKind gaan see toe!

LitNet 2011-06-02 Ons gaan see toe! Séé toe! Vir ’n plattelandse kind uit die sestigs was dit magic woorde. Die see was ver en net vir “ryk” kinders beskore. Die regering het ’n wonderlike projek gehad daardie jare – die ...

Vir 'n digter

Hilda Smits 2011-06-01 Vir ’n digter daar is heuning in jou woordekonsonante tussen jou tandesagte vokale in jou handskudjou soepel tong vlek my vel oop in die reën in die reën vlek jou sterk soepel tong my oop ek ...

Backpack

Gary Cummiskey 2011-06-01 Backpack We have to walk from Jo’burg to Lusaka. We don’t have passports or money – just backpacks and bottled water. And we must get there in two days’ time. Why two days, no one knows – no one ...

In chains

Gary Cummiskey 2011-06-01 In chains I leap down from the building into the fire. The women stand with their breasts in chains. I can’t get to collect my curry supper. The owl is going insane. This is a night of anxiety. I’m on a ...

Bonfire

Gary Cummiskey 2011-06-01 Bonfire Pour on more petrol and watch the flames leap higher. They’ll keep you warm on the night when you have no shelter and an eagle nips at the pit of your stomach. They’ll keep you warm on the night when the ...

Watched/watching

Gary Cummiskey 2011-06-01 Watched/watching We were being watched by the people on the boat. We were doing things. We were sticking our fingers in each other’s brains. They were watching us as we watched the samurai on horseback race along the ...

Meat: a film scenario

Gary Cummiskey 2011-06-01 Meat: a film scenario A man was walking down the street. He went into a butchery to buy some meat. As he left, blood was trickling round his feet. The end.

Verander die kiesstelsel

Jason Lloyd 2011-06-01 Die herskikking van die politiek in die nabye toekoms is te ver en daarom lê dit nie opgesluit in die versterking van die (reeds) flou opposisiepartye nie, maar eerder in die diepgaande herbesinning en verandering van die ...

Brekfisbrief; 02/06/2011: Siklus van mens en troeteldier

LitNet 2011-06-01 Die mens stap ’n pad met troeteldiere. Wie onthou nog daardie kleintydse wens vir ’n hondjie, katjie of voëltjie? My eerste troeteldiertjie was ’n oú worshondjie wie se nonna ouetehuis toe moes gaan. Hy was nie gewoond ...

Lewies Botha se raad aan voornemende digters

Lewies_Botha 2011-05-31 Lewies Botha se raad aan voornemende digters

LitNet Akademies: Abel Pienaar gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Abel Pienaar, Abel Pienaar 2011-05-31 Abel Pienaar reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Sowat nege jaar gelede het ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/06/2011: Die dag van die groot skrik ...

LitNet 2011-05-31 Ry nou annerdag in Damarland vir kwaadgeld rond (weet julle hoe mooi is ons land nou?) en daar langs ’n kampvuur hoor ek die storie van ’n ene Oom Awel wat so ’n versigtige man was wat so lekker kon skrik. Niemand het egter ...

LitNet Akademies: Christo Lombaard gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Christo Lombaard, Christo Lombaard 2011-05-31 Christo Lombaard1 reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Oor Bybelinterpretasie ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/05/2011: Bibi S se "Oorvloed en ontneming"

LitNet 2011-05-30 Beste Bibi Ek het baie plesier en gestimuleerde (nie gesimuleerde nie) nadenke uit jou resensie geput. Dit is duidelik dat jy nie heeltemal is wat jy eet nie. Of dat jy leef om te eet nie – nie met so ‘n aktiewe kritiese bewuste ...

LitNet Akademies: De la Rey Marais gee sy mening oor die Jesus Seminaar

De la Rey Marais, De la Rey Marais 2011-05-30 De la Rey Marais reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Agtergrond Spangenberg ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/05/2011: Pieter se liedjiesoekery

LitNet 2011-05-27 Toe ontvang ek gistermiddag in die pos ’n dik koevert van Nick Taylor af met “Ten thousand feet” en ook sy vele Afrikaanse liedjies van destyds. Dit was nou lekker luister down memory lane, en so eindig my jare lange soektog na ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/05/2011: aan eie lot oorgelaat

LitNet 2011-05-27 aan eie lot oorgelaat Millennium Drie Mens krities diep in krisis, onkundig oor alles wat oor eeue verloor is, geen kennis van kultuur, geskiedenis, reg, of idee waar Paradys se stokou grenslyne is, hoekom Vader, Skepper, Mens, Eigene Kind, ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/05/2011: Herleef 27 Mei 1948

LitNet 2011-05-27 Ek herleef (my std 9 – jaar 1), 27 Mei 1948! Buurvrou mrs Milne in Ladysmith Natal word histeries toe Jan Smuts Standerton-setel verloor! (Wennie du Plessis nuwe LV!) Ander buurman oom Gert van Rooyen juig en reel dankbiduur! Vreugdevure ...

Another version

Kobus Moolman 2011-05-26 Another version Of the same road And it was raining And they had stopped to help ...
Top