Pasgelaai
Colour(ed) TV behoort verwelkom te word as 'n begin tot erkenning
2011-07-26 Konsensus onder bruines oor die verskyning van Colour(ed) TV op SABC3 bestaan nie. Sommiges sê dit is ’n klomp gemors, terwyl andere dit as ’n geleentheid sien – om bruines se seldsame verskyning op TV ...
Die lekkerste perske is 'n vy: De smalle weg na die poort van die poësie
2011-07-21 Kyk, laat ons nou nie doekies omdraai nie. Met ’n titel en omslag soos dié weet mens hier kom pêre. En perdedrolle is nie vye nie. Alhoewel ’n vy blykbaar wel ’n perske kan wees ...

Vertaalkompetisie: Worldwide Freedom Project
2011-07-21 Vertaal Marion Bloem se gedig "Vrijheid" in Afrikaans

Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands
2011-07-21 Hoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands ’n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings tafel ...

Het verhaal zonder einde: Requiemroman Tonio van A.F.Th. van der Heijden is zo afschuwelijk dat het daarmee mooi is
2011-07-21 Van der Heijden houdt alles zorgvuldig en gedetailleerd bij in zijn dagboeken. De dagboeken vormen de basis van zijn oeuvre. Veel elementen uit zijn oeuvre laten zich herleiden tot de dagboeken. Ze zijn de bron van zijn literaire werk. Zoveel werd mij ...

'n Vergelykende studie van toelatingskriteria van 'n seleksie Suid-Afrikaanse universiteite
2011-07-20"Daar is besluit om die toelatingskriteria vir verskeie universiteite te vergelyk. Die data van ’n steekproef van studente wat in 2009 by die Universiteit van Wes-Kaapland vir voorgraadse studie aanvaar is, is gebruik om die toelatingskriteria van geselekteerde universiteite te vergelyk."
Fanie Naudé gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers
2011-07-20 “No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac BabelFanie Naudé gee raad aan voornemende kortverhaalskrywers
2011-07-20 “No iron can pierce the heart with such force as a period put just at the right place.” – Isaac Babel
Harry Potter and the Deathly Hallows, Part II: Die einde van 'n era
2011-07-20 Die einde van die reeks en die einde van ’n era. Dié aflewering, die tweede helfte van die laaste boek se verhaal, beantwoord baie vrae en skets ’n hele paar karakters as meer kompleks as wat ooit vantevore gedoen is.