Pasgelaai
Foto's: Gerrit Rautenbach se eerste reisbundel, Kopreis, word bekendgestel
2011-08-04Gerrit Rautenbach se eerste bundel reisverhale, Kopreis, is Dinsdagaand by sy stamkafee Gino's @ De Kelder op Stellenbosch bekendgestel. Naomi Bruwer was daar om saam te kuier en kiekies te neem.
Jaco Barnard-Naudé: Paul Cilliers was 'n legende
2011-08-04Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...
Thomas Mulcaire in gesprek: Sokker, surfing, kuns en álles in Afrika
2011-08-03 Tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi het Thomas Mulcaire in samewerking met Ricardo de Oliveira ’n groep Brasiliaanse surfers se reis vanaf Maputo na Elandsbaai as ’n dokumentêre film, ...

Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"
2011-08-03As deel van die onlangse neiging om niekanoniese repertoria in musikologiese studies in te sluit, fokus hierdie artikel op die Afrikaanse rapper Jack Parow se liedjie “Cooler as ekke” (2010). My ontleding berus op die rekonstruktiewe daarstelling van...
Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"
2011-08-03"My ontleding berus op die rekonstruktiewe daarstelling van ’n spekulatiewe konteks waardeur die liedjie as ’n bepaalde rap-identiteit benader kan word."
Terugflits: Terrence Malick
2011-08-03 Terrence Malick is my generasie se Greta Garbo: die amptelike kluisenaar van die filmwêreld. In sy loopbaan, wat strek vanaf 1973, het hy tot op hede nog net vyf films geregisseer. Hy fokus op ...