"1 000 Myl" deur Juandre Marais

  • 0

1 000 Myl

Hier sit ek nou ’n duisend myl ver weg van jou,
Steeds ruik ek jou parfuum!
Ek kry weer terugflitse van ons tye saam
Ek besef nou wat verlange is.

Brug

Ek koester al ons tye saam
Weet nou waar my hart bly,
Saam met jou, jou is ek bly
Ons is net vir ’n bepaalde tyd gespaar

Koor

Die afstand voel so erg,
Voel of die dae my ook terg.
’n Duisend myl ver weg van jou
’n Duisend myl is nie te veel!
’n Duisend myl sal ek loop na jou …

Hier waar ek sit kry ek nie koud nie,
Ek weet jy’s hier saam met my.
Dalk nie nie in vlees, maar wel in gees!
Die verlange raak net meer, ek mis jou so
Dit maak soms seer. Liefde, liefde ken nie afstand nie!

Brug

Ek koester al ons tye saam
Weet nou waar my hart bly,
Saam met jou, jou is ek bly
Ons is net vir ’n bepaalde tyd gespaar

Koor

Die afstand voel so erg,
Voel of die dae my ook terg.
’n Duisend myl ver weg van jou
’n Duisend myl is nie te veel!
’n Duisend myl sal ek loop na jou …

’n Duisend myl ver weg van jou
’n Duisend myl is nie te veel!
’n Duisend myl sal ek loop na jou …
’n Duisend myl sal ek onthou ...

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top