Juandre Marais


"Moeg geploeg" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-11-11 Moeg geploeg Vergadering op vergadering E-pos na e-pos Oproep na oproep Die verkeer is alweer druk Die ou in die taxi wat sy toeter pluk Maak my mal! Hy probeer sê: Welkom in die stad, dis al.

"’n Rede vir die verlede" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-20 'n Rede vir die verlede Ek sit en dink weer aan jou vanaand Wonder hoekom jy by my spook Die tyd het nie stilgestaan nie In die verlede het ons ‘n paadjie saam geloop. Ons liefde was so soet soos stroop Lekker gelag en lekker gehuil As ‘n mens net liefde kon koop?

"1 000 Myl" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-20 1 000 Myl Hier sit ek nou ’n duisend myl ver weg van jou, Steeds ruik ek jou parfuum! Ek kry weer terugflitse van ons tye saam Ek besef nou wat verlange is.

"Soeke in die lewe" deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-20 Soeke in die lewe Ek’s op soek na ‘n song om te sing, Een wat vrede en liefde sal bring Wat in alle tale verstaan sal kan word, Wat in alle kulture aanvaar sal kan word

''Ek sien jou gesig'' deur Juandre Marais

Juandre Marais 2011-09-14 Ek sien jou gesig Ek sien jou gesig in die wolke Dit lyk so mooi as jy smile, Knik weer daai groen oë my bokkie boklam, Vanaand, vanaand mis ek jou … Ek wens jy was hier, Net hier waar jy hoort. Ek ...
Top