Pasgelaai

LitNet-spens: Monoloog uit Yerma

LitNet Drama 2010-05-21

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Twee lampe

LitNet Drama 2010-05-21

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Bokomo-brekfisbrief; 21/05/2010: As jy nie weet van Nommer 7 nie dan sal dit dalk help as ek byvoeg: Oom Tas

LitNet 2010-05-21 Of die ou met die hoed? Nie? Wel, Dolf het vir Oom Tas goed geken. Sover ek weet die enigste vyf liter glaskan steeds op die mark. Baie goed om die waarheid te sê. Of moet ek sê: Te goed? En enigiets met 'n "te" aan buiten te voet en te ...

Raadslid Hamersma: Om die reis na demokrasie te herleef is nodig

JB Roux 2010-05-19 Toe dié satiriese roman op my leestafel beland, besluit ek om eers met juffrou H te gesels, net ingeval ek nie so op hoogte is met die genre as wat ek wil glo nie (juffrou H synde ’n selferkende kenner op die gebied van satire).

Bokomo-brekfisbrief; 20/05/2010: Die Rooi Masjien

LitNet 2010-05-19 Ek hou van koffie. Gewone koffie. Sonder aanmaakselgeure of fieterjasies. Egte regte koffie. My vrind Andries maak lekker koffie in sy koffieshop. Maar dis nie my koffie nie. Ek soek van my eie. Ek is soortvan besitlik in die rigting. ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/05/2010: Die toppunt van zef

LitNet 2010-05-18 Ek beskou myself as ‘n evolusionêre Afrikaner, murg en been (let wel, nie revolusionêr nie). Ek het al die nodige behore wat van my ‘n stoere boer(vrou) maak. My oupagrootjies was gerekende manne onder die Boere, en ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/05/2010: Hans (1)

LitNet 2010-05-17 Hans Julies. Harde bakleier, harde werker, nog harder werkgewer en, wel, nie so sag op sy vrouens nie, maar dis 'n ander storie op sy eie. Hans het nie gister geleer hoe om met 'n Stihl of Haskie of ander kettingsaag te werk nie. Hy is gebore om ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/05/2010: Tiep

LitNet 2010-05-14 Dis mos iets wat ons moderne mense nie meer doen nie. Of doen ons dit dalk net waar almal nie kan sien nie? Nie dat dit iets is om op te roem nie. Dikwels ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/05/2010: Hamdrilah

LitNet 2010-05-14 al issit Athlone-tweelingtorings, al issit Satan, bergman met horings, al issit kolonialisme, slaaftyd, apartheid, pejorativeer-, diskrimineer-mentaliteit, superioriteit, korruptheid se phêla-tyd sal ons nog baie lank onthou, miskien nie ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/05/2010: 'n Storie, oor "˜n koning

LitNet 2010-05-14 Eendag was daar (oukei, lank gelede) ‘n baie goeie koning. Die koning was baie lief vir sy hele volk. Sy onderdane het hy ook altyd met respek behandel. Tog was hy streng met diegene wat die wette oortree het. Die oortreders se straf was ...

LitNet Akademies-onderhoud: Pierre de Vos gesels met Jaco Barnard-Naudé oor die politiek van broederskap

Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos Onderhoude 2010-05-14

Jaco Barnard-Naudé se artikel “Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys” het pas op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Pierre de Vos het met hom gesels. ...

Identifisering met die held en die emosionele betrokkenheid van kykers by rolprentdramas

Francois Human LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-05-14

"Die outeur van hierdie artikel het 270 riglyne en tegnieke vir die skep van effektiewe identifikasie met karakters uit bestaande bronne geïdentifiseer. Hierdie riglyne en tegnieke is breedweg in vyf kategorieë ingedeel, naamlik: behoeftes, motiverings en doelwitte; persoonlikheidseienskappe; fisiese eienskappe; omstandighede; en handeling."

Bokomo-brekfisbrief; 14/05/2010: Die vrou

LitNet 2010-05-13 Ek is 'n bekeerde waar dit die vrou aan betref. Hulle is my godsdiens. Herre, is daar op hierdie aarde iets mooier? Wel, 'n Boeing 747 wat opstyg kom naby ... naaaaa, ek lieg, niks kom by 'n vrou nie. Gaan dit deur as afgodediens? Dan sien ek uit ...

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Germanicus)

LitNet Drama 2010-05-13

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Agrippina)

LitNet Drama 2010-05-13

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Livia)

LitNet Drama 2010-05-13

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Germanicus (Clemens)

LitNet Drama 2010-05-13

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Bokomo-brekfisbrief; 13/05/2010: Om te vloek of nie

LitNet 2010-05-12 Ek wonder altyd: wanneer is vloek vloek, en wanneer is dit bloot ‘n uitdrukking van gevoel? Kom ons begin by seker die mees omstrede een: die Engelse “Oh my God.” Alhoewel ek nooit ooit die Here se naam in enige vorm ydel ...

Galgut heads back to the theatre, and has a new book out

Andie Miller 2010-05-12 “After having poured forth … tirelessly torrents of red and white light it begins to lose its effulgence … pppfff! finished! It comes to rest. But – but behind this veil of gentleness and peace night is charging and will ...
Top