Pasgelaai
LitNet-spens: Monoloog uit Die swart engel
2010-07-07Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Sondag kos vyf piso's
2010-07-07Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Nuut by NB-Uitgewers
2010-07-07 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Die begunstigde, Lig wankelend, Die honger reisiger: Reisverhale met resepte , The War for South Africa: The Anglo-Boer War (1899-1902), Rondomtalie: Stories deur Afrikaanse kunstenaars en Soek-soek op soek ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/07/2010: Eerste liefde ... vir Karin en Oester
2010-07-06 Sjoe, dit laat mens onwillekeurig terugdink, hierdie briewe van julle. En dis waar, niks kom ooit, ooit weer by die passie van ‘n eerste liefde nie. Daardie tot-oor-jou-ore-toe verliefdheid is verslawend, en die heel lekkerste gevoel op ...
Annemarié van Niekerk gesels met Steve Hofmeyr oor skryf, lees en Vier briewe vir Jan Ellis
2010-07-06 Steve, jou novelle Vier briewe vir Jan Ellis wat onlangs by Zebra Press verskyn het, is jou vyfde boek. Jy’t onder andere al ’n digbundel met die titel Valkuns gepubliseer en ook verlede jaar jou outobiografie getiteld Mense van my ...
Vier briewe vir Jan Ellis literêr goed, boeiend en toeganklik
2010-07-06 Die wêreldliteratuur lewer van tyd tot tyd onvergeetlike klein novelles op. Kamees wat jou ’n leeftyd bybly. Gewoonlik gaan dit om ’n enkele gebeurtenis of ’n paar agtereenvolgende gebeurtenisse wat iemand se lewe handomkeer verander ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/07/2010: Liefdes, Karin
2010-07-06 Eish, jy maak lat 'n mens nou weer terugverlang. Ver terug. Elsabe. Tot vandag naas my dogter die mooiste, mooiste mens wat ooit hierdie aarde bewandel het. Wel, ek raak dikwels deurmekaar met die mooigeit maar haar mooi was iets besonders. Ons ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/07/2010: Simply Slim ... vir Maya
2010-07-02 Hi Maya, Ek het jou briefgeniet, dis natuurlik sooo waar. Ek onthou nog baie goed toe 'n goeie vriendin my vertel het van Simply Slim en hoe fantasties dit is. 'n Kollega het dit dadelik beaam. En al wat bygedra het tot hul kennis is die ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/07/2010: Sprokie
2010-07-02 Rondom doodgerypte gras skiet paddastoele op Hul glinsterende vierkantskolle afgeëts teen die grysgrou stamme en hier in feesirkel speel 'n kindjie stil Of slaap diep 'n donker mens met woorde oor 'n koue lyf gevou Maar sou die feetjies ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/07/2010: Ontmoeting en 'n Troue
2010-07-02 My seun vertel dikwels dat daar nie so iets soos toeval is nie. Of dit toeval is of nie, maak nie saak nie. En ek gee ook nie om as iemand my ‘n naam gee omdat ek maklik met mense al is hulle vreemd begin praat nie. Dis mos lekker om met ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/07/2010: eerste liefde
2010-07-01 Ek dink daar’s seker nooit weer so ‘n emosionele storm wat in jou binne-verwante woed soos wanneer daai eerste liefde jou inevitably verneuk met ‘n ander rokdraertjie nie. Ek onthou nog myne. Ek was so 15 en in standerd 9 (ja-ja ....
Bokomo-brekfisbrief; 01/07/2010: Hennie Loopdop en Stroh
2010-06-30 Hennie Loopdop is die enigste persoon wat ek toe oë met enige enjin vertrou. Hy het daardie, mmmmmmmm, gevoel vir 'n enjin. So asof die een vir die ander gemaak is. Dikwels het ek hom al langs 'n motor sien staan wat die gees gegee het en dan ...
Afrikanerskap en taal by 'n paar Afrikaanse skrywers en ander intellektuele in die 1890's
2010-06-30"Met verwysing na die Genootskap van Regte Afrikaanders se onderskeid tussen Afrikaners met Engelse, Hollandse en Afrikaanse harte onderskeidelik gee die outeur ’n oorsig van die houdings van ’n paar Afrikaanse skrywers en ander intellektuele teenoor Afrikanerskap en die keuse van ’n kultuurtaal."
Hoe om skouspelagtig gesig te verloor
2010-06-29 Ek wou so graag kompromisloos leef. Ek wou nooit ooit gesig verloor nie. Ek wou soos Clint Eastwood elke dag met bad hair en skreefgeslaapte oë moerig tuur van agter die loop van ’n afgesaagde haelgeweer en verby die kougompie in my ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/06/2010: Geel vingers
2010-06-29 Ek lees oom Daan se brief oor die geel vingers en toe val iets my by oor my prille jeug. My oorle ma het altyd gesê, meng jou met die semels en die varke vreet jou. Ek glo deesdae, lê saam met die honde en die vlooie vreet jou. Ek is ...
