Pasgelaai

Harry Potter and the Deathly Hallows, Part II: Die einde van 'n era

André Crous, André Crous 2011-07-20 Die einde van die reeks en die einde van ’n era. Dié aflewering, die tweede helfte van die laaste boek se verhaal, beantwoord baie vrae en skets ’n hele paar karakters as meer kompleks as wat ooit vantevore gedoen is.

Die Taalwet se haalbaarheid

Jason Lloyd 2011-07-20 Hoe prakties haalbaar is die volle implementering van die voorgestelde Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale? In beginsel is dit ’n wonderlike idee wat moet toesien dat al 11 amptelike tale soos verskans in die Grondwet (Wet ...

Harry Potter and the Deathly Hallows: Part II damn near perfect

Réney Warrington 2011-07-19 Harry Potter 7 is a damn near perfect film.

As die woorde begin droom: 'n Bundel vir die poësieliefhebber en versamelaar

Nini Bennett-Moll 2011-07-19 Op die agterflap van dié mooi versamelbundel beweer Gerrit Komrij: “Voor mij is hij een van de indrukwekkendste Zuid-Afrikaanse dichters uit de tweede helft van de twintigste eeu … een dichter als Knobel laat je niet los, je keert steeds opnieuw naar ...

LitNet Akademies: 'n Interpretasie van Leipoldt se Die heks - Marisa Keuris lewer kommentaar

Marisa Keuris, Marisa Keuris 2011-07-18 Marisa Keuris reageer op die artikel “‘My sonde is steeds voor my’: Die rol van belydenis in C Louis Leipoldt se Die heks (1923)” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Thys Human. Thys Human se ...

LitNet Akademies: 'n Interpretasie van Leipoldt se Die heks - Jacomien van Niekerk lewer kommentaar

Jacomien van Niekerk, Jacomien van Niekerk 2011-07-18 Jacomien van Niekerk reageer op die artikel “‘My sonde is steeds voor my’: Die rol van belydenis in C Louis Leipoldt se Die heks (1923)” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Thys Human. Die ...

Innibos-fees: Janneman is 'n allesvereisende emosionele wipwaentjierit

Paul Boekkooi 2011-07-15 Met Sandra Prinsloo, Franci Swanepoel en Hannah Borthwick. Teks: Elain Murphy, vertaal deur Hennie van Greunen Regie: Hennie van Greunen Produksiebestuur: Pedro Kruger Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp Gradering: Volwassenes (TS) Janneman is ...

Bridesmaids is not just a chick flick

Réney Warrington 2011-07-15 Bridesmaids is not a chick flick just because there’s a lot of chicks in it! It will appeal to anyone with a slightly twisted sense of humour and a tendency toward the politically incorrect. I fitted the bill and loved every minute of it. ...

Robinson Regstreeks: Skelmstreke

2011-07-15 Robinson Regstreeks, Sondagaand 17 Julie 2011 19:30–20:00 op KykNET Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Suid-Afrikaners is sat van misdaad. Dikwels is daar ook nog die frustrasie dat jou naaste polisiekantoor ...

Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies

Bertha Spies LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-07-14

"Hoe kan drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies verstaan en waardeer word wanneer tradisionele strukturele samehang, funksionele tonale harmonie en tradisionele operahelde respektiewelik ontbreek?"

Top