Alkoholis
Knyp … Knyp … Knyp... kan ek net nie meer
Stop … Stop … Stop … kan jy my nie keer
Ek kan nie meer … Probeer … om my te keer.
Ek kan suip en dit maak jou seer
Wat de hel, ek doen dit weer en weer
Ek kan nie meer … Probeer … om my te keer.
Watse wyn drink jy?
Ek weet nie, sê vir my.
Brandewyn my kind.
Ja, ek wou sê jy stink.
Gaan jy ooit hieruit leer?
Ek weet nie, sal probeer.
Al wat ek nou wil sê:
Ek soek nog baie meer.
Koor
Jy’s ’n alkoholis … en jy weet beslis
Dat hierdie ding … jou onder gaan bring
Dat ’n babbelas ... jou baas kan wees
Kan ek nie keer ... so drink maar weer.
Aaaaah haaa aa ha aa ha aa ha aaalkoholis, alkoholis X2
![]() |



