Telani van Zyl2011-09-22Alkoholis Knyp … Knyp … Knyp... kan ek net nie meer Stop … Stop … Stop … kan jy my nie keer Ek kan nie meer … Probeer … om my te keer.
Telani van Zyl2011-09-22Nie-so-cool-dude (Op die wysie van Brakenjan) Veel geluk jy wen ’n eier Van die voëls is jy ’n leier Jy het gedink jou houding blink Maar binnekort gaan jy iets anders uitvind