Pasgelaai
Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"
2011-08-03As deel van die onlangse neiging om niekanoniese repertoria in musikologiese studies in te sluit, fokus hierdie artikel op die Afrikaanse rapper Jack Parow se liedjie “Cooler as ekke” (2010). My ontleding berus op die rekonstruktiewe daarstelling van...
Die banale as (rap-) identiteit: Jack Parow se "Cooler as ekke"
2011-08-03"My ontleding berus op die rekonstruktiewe daarstelling van ’n spekulatiewe konteks waardeur die liedjie as ’n bepaalde rap-identiteit benader kan word."
Terugflits: Terrence Malick
2011-08-03 Terrence Malick is my generasie se Greta Garbo: die amptelike kluisenaar van die filmwêreld. In sy loopbaan, wat strek vanaf 1973, het hy tot op hede nog net vyf films geregisseer. Hy fokus op ...

Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit
2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...

Nuut by NB-Uitgewers
2011-08-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: 150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby, Skool, Die Rolbalspeler, Jannie Mouton: En toe fire hulle my, Dark Poppy's Demise en Baasspeurder Blomkvist Klik op boekomslag en bestel hierdie ...

Laurie Lowry: "The dignity of solitariness"
2011-08-02 In my studeerkamer hang ’n afdruk van ’n kenmerkende skildery van L(aurence) S(tephen) Lowry (1887-1976). In die voorgrond is daar sub-ekonomiese troshuise, in die middelgrond ’n speelpark met baie mense, kinderwaentjies en honde, ...
Laurie Lowry: "The dignity of solitariness"
2011-08-02 In my studeerkamer hang ’n afdruk van ’n kenmerkende skildery van L(aurence) S(tephen) Lowry (1887-1976). In die voorgrond is daar sub-ekonomiese troshuise, in die middelgrond ’n speelpark met baie mense, kinderwaentjies en honde, ...Bloedoffers vir spraakvryheid
2011-08-02 Wat is die ergste wat met ’n skrywer of digter kan gebeur? Natuurlik sal menige mense die maklike en ook baie hartseer antwoord – die dood – as antwoord gee. In baie gevalle is die dood egter die beste uitweg. ...Bloedoffers vir spraakvryheid
2011-08-02 Wat is die ergste wat met ’n skrywer of digter kan gebeur? Natuurlik sal menige mense die maklike en ook baie hartseer antwoord – die dood – as antwoord gee. In baie gevalle is die dood egter die beste uitweg. ...
Heeltemal te veel toevallighede in The Perfect Host
2011-07-29 Regisseur: Nick Tomnay Kamerawerk: John Brawley Rolverdeling: David Hyde Pierce, Clayne Crawford Looptyd: 90 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 15 Julie 2011 The Perfect Host is een van daardie onafhanklike galgkomedies wat dikwels ...

Binne die donkerkamer: Fourie Botha in gesprek met Bibi Slippers
2011-07-29 Skrywer:Fourie Botha Kategorie: Poësie ISBN: 9780795800221 Uitgewer: Quellerie Koop Donkerkamer by Kalahari.net! Fourie, die titel van jou debuutbundel Donkerkamer is seker opsetlik dubbelsinnig en meerduidig – dit roep in een woord ...