Pasgelaai
LitNet Akademies Jaargang 8(2) – Augustus 2011
2011-09-09 LitNet Akademies: Augustus 2011 Jaargang 8(2)
Talia vat grond: Suid-Afrikaanse Chick-lit skop haar babaskoene uit
2011-09-08 In Britse uitgewershuise loop die gerug dat chick-lit iets van die verlede is. Hulle meen dis oor die muur, voorspelbaar en vervelig – ten spyte van die sterk aanhang wat dit steeds geniet ...
Piekniek by Hangklip 'n seepgladde plesier
2011-09-08 Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-09-08 Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors Klik op ...
Rotten Tomato: Lovely, Still - Mostly enchanting, completely tragic
2011-09-08 Lovely, Still is a gentle film utterly worth watching, but when sitting down to view it, one should preferably know nothing about the film.
Die romansier en die verlede: die skrywer se hantering van historiese materiaal in die skep van die historiese roman Die pad na Skuilhoek
2011-09-08 Hierdie artikel bevat teoretiese aantekeninge oor die skryfpraktyk tydens die skep van my historiese roman Die pad na Skuilhoek (2011). Dit is daarom hoofsaaklik ’n gesprek in die skryfkuns as vakdissipline binne die raamwerk van praktykgebaseerde navorsing.
YouTube-onderhoud: Zandra Bezuidenhout
2011-09-07 Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies. Sy gesels oor haar ...
''Die tyd het vanself ryp geword.'' Alexander Strachan gesels oor Grenslit
2011-09-06 Tydens die Grensoorlog is boeke oor dié oorlog gereeld uitgegee; dit was meestal fiksie en dikwels bedoel as protes teen die oorlog self. Hoekom het daar soveel jare verloop voor daar weer op ’n groot skaal en so intensief oor die ...Manuscripta - het feest voor lezer en schrijver
2011-09-06 Ik ben op weg naar de opening van het boekenseizoen: Manuscripta 2011. Als ik de trein uitstap op Amsterdam Centraal raak ik al helemaal in de stemming. Voor mij stapt een moeder met haar kinderen uit de trein. Het kleinste kind, op haar arm, laat ...
