Pasgelaai

LitNet-spens: Monoloog uit Antigone (Oppaster)

LitNet Drama 2010-07-15

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk 'n verbysterende boek

Thys Human (PTA) 2010-07-15 In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug ...

’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak

Elbie Adendorff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-07-15

"Die implementering van ’n meertalige taalbeleid in Suid-Afrika vereis die leer en onderrig van Afrikaans as ’n tweede of addisionele taal – meer spesifiek die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwasse leerders."

Bokomo-brekfisbrief; 15/07/2010: Vir Oester en ander Honnemense

LitNet 2010-07-14 Aan al die Basjans, Nefies, Wagters, Edellyniges en Straatbrakke … "Hoe meer ek met mense te doene kry, hoe meer hou ek van my hond." (Onbekend?) “A dog’s got ...

Die igloe op Buffelskop: 'n Persoonlike terugreis (II)

Menán van Heerden, Etienne van Heerden Feeste 2010-07-14

"Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan ..."

Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)

Menán van Heerden, Etienne van Heerden Feeste 2010-07-14

Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/07/2010: in situ scenario

LitNet 2010-07-13 soos Univers tans vertoon, uitsien, vir Mens lyk, as Mens als glo, wat Mens oral sien, ervaar en hoor, 's progressie vinnig, snel, progressief, aan't wegwyk, só of Mens stryd teen Self-destruksie opsetlik wil v'loor net sonner Satan is ...

South Africa on the Shelf: Keeping the conversation alive

Andie Miller 2010-07-13 As Chile was walloping Switzerland, fans in Mary Fitzgerald Square were oblivious to the generator that kicked in when Eskom workers left the rest of the Newtown Cultural Precinct in the dark. I wondered what Fitzgerald, said to have been the first ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/07/2010: Baas se honne

LitNet 2010-07-12 Hulle sê elke hond het sy baas en elke mens het sy baas. Of hond, as jy wil. Hierdie Foxie het net een baas gehad en daai baas lê hier bo op die koppie en rus. Mavenster. Nou kyk, as daar ooit so iets was soos 'n skaduwee wat mens ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/07/2010: Werksondes: Die verkoopsman

LitNet 2010-07-09 Manny is ‘n verkoopsman. Daar is baie soorte verkoopsmanne en verkoopsmeisies. En oor die jare het ek met ‘n ieder en ‘n elk van hulle se soortelikheid en neigings te doene gekry. Want weet dit, elke werkerspesie het sy eie ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/07/2010: Katte (V, L, P soort van)

LitNet 2010-07-09 Die mense beweer mens kry katte mense en honne mense. Die sielkunde daaragter is nou nie regtig iets wat my aangaan nie. Ek is gek oor katte en hul "nevermind"-houding. Eintlik 'n heel cool houding wat hulle het. Probleem is, as jy sekere soorte ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/07/2010: Die nag toe ek gehensop het

LitNet 2010-07-09 In die begin van die 1980's, toe ek en my vriend nog gevry het, ry ek met 'n wit Fiat 128. Mense wat die motors van daai jare onthou, sal weet ditwas 'n klein, platterige en boksvormige karretjie, nie juis sterk en vinnig nie. My vriend Ron ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/07/2010: Glentana, Altruïs

LitNet 2010-07-08 Daar is natuurlik ook anner soort "liefdes" wat mens liefs wil vergeet. Die soort wat jou lank laat wonder en lank na die wonder laat wonder: Wat de hel het jou besiel? Haar naam was 'n pêrel. Sagblonde hare wat so windgat in die wind ...

Die uniekheid van die menslike denke

Danie Strauss LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-07-08

"Denke kan nie losgemaak word van begrippe en argumente nie, van die aard van analitiese denke en van die onderskeiding tussen waarheid en geldigheid."

Bokomo-brekfisbrief; 08/07/2010: Jan en die bulldozer

LitNet 2010-07-07 "Jan" was maar nog altyd 'n willewragtag. Hardekwas bliksem wat hom deur niks en niemand laat vertel nie. Dis nie dat hy so hard grootgeword het nie, dit het dalk, of so sê sy portuur, meer te doen met die feit dat hy die jongste van die 11 ...

Madame Zingara terug op tuisfront met hope vermaak

Charles J Fourie 2010-07-07 Die impresario Richard Griffin se maaltyd met ’n droomskouspel is terug in Kaapstad na ’n lang afwesigheid waartydens die kreatiewe span ’n draai in die buiteland gaan maak het. In Londen het hulle ’n uitverkoop-seisoen ...

LitNet-spens: Monoloog uit Die swart engel

LitNet Drama 2010-07-07

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Sondag kos vyf piso's

LitNet Drama 2010-07-07

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-07-07 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Die begunstigde, Lig wankelend, Die honger reisiger: Reisverhale met resepte , The War for South Africa: The Anglo-Boer War (1899-1902), Rondomtalie: Stories deur Afrikaanse kunstenaars en Soek-soek op soek ...
Top