LAPA Leeskring seminaar (Klein-Kariba)
Plek: ATKV Klein-Kariba
Datum: 26-28 Oktober
Koste: R950,00
Skrywers en sprekers sluit in o.a Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Marinda van Zyl, Christelle Webb-Joubert (RSG en boekeredakteur van Lééf), Corlia Fourie en vele meer.
Kom geniet ’n Nederlandse film, musiek deur Valiant Swart en boekbesprekings van ongeveer 6 skrywers en sprekers.
Bespreking is noodsaaklik.
Jou kaartjie sluit in:
- Twee aande se verblyf & etes by ATKV Klein-Kariba
- Nederlandse film & bespreking
- X5 Boekbesprekings
- Twee boeke van enige twee skrywers op die program
- ’n Verrassingspakkie
- Musiek deur Valiant Swart
Boeke onder bespreking
- Die Midasmoorde (Pieter Aspe)
- Die geheime kamer (Corlia Fourie)
- Die Soenoffer (Isa Konrad)
- *Net ’n lewe (spreker sal bevestig word). * Wenner van LAPA Romankompetisie 2010/2011.
- *Wilhelmina Radebe kom tuis (Marinda van Zyl in gesprek met Christelle Webb-Joubert). * Naaswenner van LAPA Romankompetisie 2010/2011.
- Kontak Samantha Buitendach vir meer inligting: Samantha@lapa.co.za / 012 401 0700

