LAPA Leeskring-seminaar

  • 0

Smul & gesels saam met LAPA skrywers!

Plek: Bloemendal Restaurant (Kaap)
Datum: 25 Oktober
Koste: R350,00

Skrywers en sprekers sluit in Pieter Aspe (bekende Vlaamse skrywer), Daniel Hugo, Chanette Paul, Corlia Fourie, Karen Brynard, Madri Victor en vele meer!

Bespreking is noodsaaklik.

Jou kaartjie sluit in:

  • ’n Heerlike ontbyt
  • X4 Boekbesprekings
  • Musiek deur Valiant Swart
  • x2 boeke van enige twee skrywers op die program

Boeke onder bespreking

  • Die Midasmoorde (Pieter Aspe)
  • Dryfhout & Gys Niemand-reeks (Chanette Paul)
  • Die geheime kamer (Corlia Fourie)
  • *Net ’n lewe (Madri Victor oor Fransi Philips se boek). * Wenner van LAPA Romankompetisie 2010/2011.
  • *Wilhelmina Radebe kom tuis (Marinda van Zyl). * Naaswenner van LAPA Romankompetisie 2010/2011.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top