Ek wonder of jy weet
Ek wonder of jy weet
dat ek aan jou dink
en ek wonder of jy weet
ek kry jou net nie uit my kop.
En ek wonder of jy dit ooit sal weet,
ek sal jou net nooit kan vergeet.
Koor
Want as ek sit of as ek staan
waar ek ook al gaan
dis net jy aan wie ek dink
van die begin af was dit jy
jy is die enigste een vir my
dis ek en jy vir altyd saam
dis ek en jy vir altyd saam.
Ek wonder of jy weet
ek is dolverlief op jou
en ek wonder of jy weet
ek kan nooit weer sonder jou
en ek wonder of jy dit ooit sal weet
ek is net so verslaaf aan jou
en ek hoop jy weet dit nou.
Koor
Want as ek sit of as ek staan
waar ek ook al gaan
dis net jy aan wie ek dink
van die begin af was dit jy
jy is die enigste een vir my
dis ek en jy vir altyd saam
dis ek en jy vir altyd saam.
Dis ek en jy vir altyd saam
en ek hoop dat jy dit weet
ek kan nooit sonder jou leef
en ek hoop dat jy dit nou al weet
Koor
Want as ek sit of as ek staan
waar ek ook al gaan
dis net jy aan wie ek dink
van die begin af was dit jy
jy is die enigste een vir my
dis ek en jy vir altyd saam
dis ek en jy vir altyd saam.
En ek hoop dat jy dit weet
ja ek hoop dat jy dit weet
ek hoop dat jy dit nou al weet.
![]() |



