"Die held" deur Nadia van Wyk

  • 0

Die held

Sal die mense sien vandag
Elke hand van die gereg
As die wêreld in gaan gee
Wie gaan veg vir dié wat leef?
My hart is in die fight
My hart skree gee my nog ’n kans
Net ’n laaste dans
Ek sal staan en gee
Ek sal sit en skree
Elke oog sal sien wie dit is
Ons sal regmaak vir dié
Ons kan niks change nie
Maar eendag sal elkeen weet
Eendag sal almal weet
Wie was … wie was die held

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top