Doodgewone ou
Jy staan daar met jou hande toegevou
Ek sien hoe jy jou ogies op my hou
Jy loer asof ek iets is om na te kyk
Miskien wonder jy hoe doodgewoon lyk
Koor
Jy hou van classy joints soos Mugg & Bean
Want jy soek ’n waiter wat jou bedien
Want wyn op die strand is toe nou nie vir jou nie
Jy hou van Levi’s jeans en ’n Roxy top
Daai Ackermans-handsak gooi jy op
Die kas want dit is nie duur genoeg vir jou nie
Jy moet net onthou ek is ’n doodgewone ou
Jy soek iets met ’n seer hart wat begeer
Jy het net gekry en ek ’t geleer
Mens koop nie ’n kar sonder wiele nie
En om hulle daar te hou kos nie twintig rand nie
Koor x2
![]() |



